Pasgelaai

Boekbekendstelling: Gourmet susters / Gourmet Sisters

2013-08-27 Human & Rousseau nooi jou uit na die bekendstelling van Gourmet Susters deur Ilse Fourie en Sue-Ann Allen op 5 September.

Hartepad: Boekbekendstellingsgeleentheid

2013-08-27 Gerrit Rautenbach se kortverhaalbundel Hartepad is op 21 Augustus 2013 in Stellenbosch bekendgestel. Hy het met Johan Bakkes oor reiservaringe en skryf gesels.

Bel Canto Ensemble se Lentedagkonsert by die Atterburyteater

Ina van Rooyen 2013-08-27 Mimi Coertse se jong operageselskap, the Bel Canto Ensemble, tree Sondag 1 September om 16:00 by die Atterburyteater in Lynnwoodweg, Pretoria op.  

Baroque music on Spring Day

Ina van Rooyen 2013-08-27 A concert dedicated to the Baroque composer Heinrich Schütz will take place in the ZK Matthews Great Hall at Unisa on Sunday 1 September at 16:00. 

Johannes Kraalshoek se Engels en elke ghetto waarbinne ons almal leef

Jason Lloyd 2013-08-27 "Dié laakbare handeling, veral teenoor weerlose armes, laat my dink aan ’n uitspraak van Achille Mbembe (wat ek effens aangepas het): ons almal leef in ons eie intellektuele ghetto’s. Dit is egter nie net beperk tot ons denksfeer nie, maar waar ons fisiek bly."

Popping the Potchefstroom bubble

Leigh Schaller 2013-08-27 "Next time you’re driving into Potchefstroom, you may hear a plop sound. Don’t worry, none of your tyres has burst. You’re just entering the Puk (Potchefstroom University) bubble. You’re perfectly safe from the outside world. In fact, there is no need to stress too much about anything that extends further than the Mooi River from now on."

v’rafrikaans’ng

Jacobus Faasen 2013-08-26 v’r t’lank moes moed’rtaal vas, ing’kluist’r,
sprek’r onn’r eie b’swadd’r’ngsterm stei’r,
Afrika-taalstatus vannie hand wys, wei’r,
taalg’skied’nis deur neo-lafaards v’rduist’r

Waar die Gode woon in SA ...

Francois Williams 2013-08-26 Soos ons almal seer sekerlik teen die tyd ook nou al van bewus is, is Afrika die tuiste van die Mens, en uiteraard ook van die Gode, of hoe?

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

CorneliusHenn 2013-08-26 Die woord "ras" mog wel glans verloor het jeens al die gruwelike vergryp deur bose onderdrukkers daaraan.

opset

Jacobus Faasen 2013-08-26 aysh, kam’raadskap, nie meer wat’t was,
kam’rade sing nu selfs v’n “ras”-’n-“klas”,
skep kat’gories kat’gorieë, stereo-uitkoms,
latte oud-kam’raad tog net wonn’r, soms

Vir Reusedwerg oor sy 'Eie mening'

Jan Rap 2013-08-26 Ek stem nie noodwendig met almal altyd saam nie maar ek het agting vir mense wat nie stroom-af dryf nie.

Die windmeulens los ek maar vir jou, Jan Rap

Angus 2013-08-26 Indien dit so was dat taal ’n vermoë was wat hy van ’n almagtige god gekry het, dan sou dit volmaak gewees het in alle opsigte.

Charles Higham: Dark Lady

Johannes Comestor 2013-08-26 Jennie het donker hare gehad maar die benaming "Dark Lady" is by uitstek as beeldspraak bedoel; soortgelyk aan "dark horse".

Vanaf straat-slet tot keiserin

Jaco 2013-08-26 Theodora se pa is oorlede sedert sy 5 jaar oud was.  Die familie het dienooreenkomstig swaar gekry, sy en al haar susters het straat-hoere geword om ’n bestaan te kon maak.

Teoretisering van die selfkonsep van studente wat hakkel

Karlien Conradie, Estelle Swart 2013-08-26 "Hierdie artikel rapporteer die bevindinge van ’n kwalitatiewe studie wat ten doel gehad het om ondersoek in te stel na die selfkonsep van studente tussen die ouderdom van 18 en 22 jaar wat hakkel."

Finaliste: ATKV-Woordveertjies 2013

2013-08-26 Die ATKV-Woordveertjies vind vanjaar op Vrydag, 13 September by D’Aria, Durbanville plaas.

Wat’s nuus?: Boekoorhandiging aan US Woordfees se WOW-projek

2013-08-26 Riaan Cruywagen, wie se boek Wat's nuus? by die uitgewershuis Naledi verskyn het, het onlangs tydens 'n Kaapse draai 'n paar honderd boeke namens die uitgewery oorhandig aan die US Woordfees se Woorde Open Wêrelde-projek.

Meester: Nuwe blaadjie

Danie Cronjé 2013-08-26 Net nie vandag nie!

Laudo Liebenberg: "Ons het ’n tawwe paar jaar gehad ..."

Henry Cloete 2013-08-26 "Nou 'self-managed' en 'independent', lyk die toekoms rooskleurig en met ’n skoon blaadjie kan óns die 'shots call' van wat volgende moet gebeur."

"Bonkers" by Fani Denga

Fani Denga 2013-08-23 This not 'bout what they don't know I stick to spittin' the flow You suckin' on glue I didn't make the rules There's no one I owe I'm just about my throne
Top