Pasgelaai
Kortlyste van die M-Net Toekennings 2013 weerspieël die betowering van Suid-Afrikaanse skryfkuns
2013-09-02 "Innovering en waagmoed kenmerk die kortlyste van M-Net se Literêre Toekennings vir 2013. Gekies uit ’n totaal van 96 romans in al 11 amptelike tale, reflekteer die kortlys vir die M-Net Toekennings weer eens die betowering van Suid-Afrikaanse skryfkuns."
"You took my heart with you" by Pheladi Mashitisho
2013-09-02 I never planned for all this to happen I never planned to love you, nature took care of that I never wanted to put my heart on the line But everything changed when you came knocking on my life Oh, I let you in and you then became too comfortable, acting like you own the […]
Clover Aardklop 2013: Lelia Etsebeth gesels oor Bokkie Botha
2013-09-02 Bokkie Botha betree vanjaar die verhoog by Aardklop. Wie is sy en wat wil hierdie lugwaardin vir die wêreld vertel? Naomi Bruwer het vir Lelia Etsebeth oor hierdie eenvrou-komedie uitgevra.
regte houd’ng
2013-08-30 m’t houd’ng kom Mens ver, in hierie lewe,b’reik Mens mylpaal, sukses-’n-al, oplaas,
elk Mens’t ’n doel, doelmat’g na t’strewe,
t’ontsnap, ytie onkund’-ontkenn’ngswaas
