Vers 1:
In 'n mate wou ek verdwyn
Geglo daar's geen medisyne vir die pyn
Het ophou glo aan die feeling
Nothing left to believe in
Vers 2:
Toe loop jy deur my siel
Vlek my gedagtes soos 'n spieel
Het weer geglo aan die feeling
Now I am believing
Refrein:
Vat my hand en spin my rond
Soen my saggies op my mond
Ek droom van jou in helder dag
Kruip weg in jou arms elke nag
Vers 3:
Ek verdwaal diep in jou oë
Verlief op jou vermoeë
Om my voete te kan lig
'n Smile te sit op my gesig
Vers 4
Aleen wees was ok,
Gedink liefde is nie vir my
Geglo ek stap alleen
En toe kom jy verby
Refrein:
Vat my hand en spin my rond
Soen my saggies op my mond
Ek droom van jou in helder dag
Kruip weg in jou arms elke nag
Brug:
Ek ken jou kort maar jy is net soos ek
Die wereld ken ons tyd en plek
Ek vat jou hand en waag die kans
Ek wil saam jou deur die lewe dans
Herhaal refrein

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

