In Suid-Afrika hou ons
Tog daarvan
Om te braai en swaai
Tot die dagbreek kom
Nou kom nou almal, laat ons
Hande vat, en
Voorwaarts mars vir vrede!
Refrein:
Voorwaarts: Suid-Afrikaners (x4)
Suid-Afrikaners, ons weet
Is waar
Ons land, die land
Van sonneskyn
Gun e-l-k-e-e-n sy plekkie
In die son
Sodat ons kan blom
In ons land
Suid-Afrika
Refrein:
Voorwaarts: Suid-Afrikaners (x4)
Vrede! Vrede!
Dit is die boodskap (x2)
Suid-Afrikaners
Refrein:
Voorwaarts: Suid -Afrikaners

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

