Pasgelaai
v’geetgoed
2013-09-23 Trimillenniaal Homo, vasg’vang, in struktuurg’weldsmart,onkund’-ontkenn’nd, mamparaïsties magslust’g, v’rward,
weens “Duiw’lspiek”-siek permanent afg’boek, kliphard,
g’hard, rede g’wet’nloos, sielloos v’rstand, g’broke hart
No more blurred lines – putting misogyny on parole
2013-09-23 "'Suggestive', 'misogynistic' and 'demeaning' are three words which came to mind while I was watching the music video for Robin Thicke’s song 'Blurred Lines'."
Skending van vroue/kinders
2013-09-23 In die Time-tydskrif van 5 Augustus is egter 'n kort beriggie: 125 miljoen meisies en vroue se genitalieë is in die proses geskend, volgens 'n VN (UNICEF) skatting.
Roger Federer se Suid-Afrikaanse Durand-Hugenote afkoms
2013-09-23 Enersyds verwys ek natuurlik na Roger Federer wat op 7 Julie vir die sewende keer die Wimbledontitel verower en weer eens die nommer een posisie op die wêreld tennisranglys verwerf het.
Die dag is pragtig "Orania" aan't breek ...
2013-09-23 Meteens voel ek geweldig trots om 'n Afrikaner te wees.
Die heilige katolieke Kerk se verkondiging van die Evangelie
2013-09-23 Meeste hier wat vandag die Bybel as Jesus Christus aanbid, had egter hul wortels iewers uit die Roomses eeue gelede, en het toe verdwaal.
Vir Chris de Wit oor Sailor Malan
2013-09-23 Om 34 vyandige vliegtuie af te skiet sit nie in enige ou se broek nie, hy wás dus 'n yster.
Vir Angus en Wouter
2013-09-23 Ek reageer op julle kommentaar onder Angus se brief oor die blas vel.
Vir Jaco oor sy probleem met Dan Roodt
2013-09-23 Jy het dus 'n drogstelling gemaak en ek weet nie of dit moedswillig is en of dit maar net is omdat jy nie mooi verstaan wat jy lees nie.
Pous Francis: A Big Heart Open to God
2013-09-23 Die enigste manier hoe sukses kan behaal word met voorspellings is om gereeld te voorspel.
Nou ja - 'n Mens moet die Bybel oor homo's ...
2013-09-23 ... met twee brille op lees. Die een bril vir die letterlike verstaan van 'n teks, dan haal jy hom af en lees dieselfde teks deur die kritiese bril.
Aanrandinsident (Kind op onderwyser)
2013-09-23 Daar is niks, of nie meer as die gewone, verkeerd in daardie kind se ouerhuis of met die kind nie.
kanallah
2013-09-23 pleidooi, ’t kort bietjie tyd, deegl’k t’ontdooi,nesse ryp styk, reg virrie roost’r, en vól geur,
Jan Braai niks re “nalat’nskap” hoef t’b’weer,
taalstryd’rs’t klaa’ allie hulpbronne ontplooi
'n Oomblik in die kop van 'n konspiritualis
2013-09-23 Hierdie "dokumentêre" film dien as 'n baie goeie voorbeeld van wat fout is met mense se vermoë om krities te dink.Jack Flam: Matisse and Picasso
2013-09-23 "Uit Flam se agtergrond as Matisse-navorser en -skrywer moet egter nie afgelei word dat hy eensydig kant vir Matisse in sy mededinging met Picasso gekies het nie."Geld van die natuur
2013-09-23 Die voedselketting is darem maar 'n nare ding. Ongeag van waar jy in die ketting is – daar is altyd iemand wat bo jou is en uiteraard, het jy amper altyd iemand onder jou.Real TV Africa: Volhoubaar?
2013-09-23 "Dit behoort verwelkom te word dat bruin mense ’n eie TV-kanaal – Real TV Africa – gaan kry."
Heritage Day at Oranjezicht
2013-09-23 The Oranjezicht Higgovale Neighbourhood Watch (OH Watch) will present a fun-filled family day of entertainment and activities for the community in celebration of Heritage Day on Tuesday 24 September 2013 from 10h00 to 16h00.Haar naam is Ragel: 'n resensie
2013-09-23 "Haar naam is Ragel slaag as storieboek én as ’n Christelike roman, een wat nie te ver vir oorsese eweknieë (wat gereeld in Afrikaans vertaal word) hoef terug te staan nie."
