Pasgelaai
Truman en die Atoombom en ander sake
2013-10-03 Maar baie dankie vir die inset en navorsing oor die redes vir die gebruik van hierdie wapen wat die dood van honderde-duisende onskuldige siviele veroorsaak het, en ook tydens die maande en jare wat daarop gevolg het, die lewens van nog duisende geëis het wat aan radioaktiewe stowwe blootgestel was.
apartheidskadu
2013-10-03 isse stryd, neo-kon-b’gaandheid, neo-superioriteit,ja, “Orania”, in Oraniaans psige, ’n heel ann’r land,
staat Self-bann’l’ng, Republiek van Diaspora-g’sant,
onb’reid, tot smee v’n taalspeelveldg’lykheidsb’leid
Jonathan Jansen
2013-10-03 "Soos professor Jonathan Jansen sê, swart ouers verkies dat hulle kinders in Engels onderrig word. Sy hele betoog sou nie gebeur het as Afrikaanse ouers dieselfde ingesteldheid gehad het nie."
