Pasgelaai
Lees nou LitNet Akademies op jou slimfoon of tablet – navorsing op jou vingerpunte
2013-09-25 LitNet het ’n nuwe era ingelui vir akademiese skryfwerk in Afrikaans deur die bekendstelling van ’n toep (“application”) vir LitNet Akademies.Pendoring-toekenningsgeleentheid 2013
2013-09-25 Nie so gelukkig gewees om vanjaar die Pendoring-toekenningsgeleentheid te kon bywoon nie? Geen probleem. LitNet bied jou die geleentheid om die Pendorings te kan beleef. Saam met die foto's van Izak de Vries kan jy ook luister na klankinsette van die kunstenaars en die bekroonde advertensies sien en hoor.Verwerkte werklikheid die oomblik wanneer pen op papier ...
2013-09-23 Is Shakespeare se fiksionalisering van die dood van Julius Caesar meer geloofwaardig as wat regtig gebeur het? Lees Jorges Luis Borges se opinie en wat pres. Zuma se kritiek op joernalistiek daarmee te make het.Verwerkte werklikheid die oomblik wanneer pen op papier ...
2013-09-23 Is Shakespeare se fiksionalisering van die dood van Julius Caeser meer geloofwaardig as wat regtig gebeur het? Lees Jorges Luis Borges se opinie en dink saam aan wat Zuma se kritiek op joernalistiek daarmee te make sou kon hê.Heritage Day interview: Mamelodi for a Month
2013-09-23 National Braai Day? Nope. A photo taken in Mamelodi by a privileged white South African family (who is under public scrutiny after moving into a squatter camp for a month in an attempt to see how the other half lives).
tot bó
2013-09-23 v’r dié, wie suiw’r wet’nskapl’k, formulisties red’neer,religie, opvatt’ng, Prys’ng, totte filosofie abstraheer,
so ewe saakl’k, saak oppie agenda plaas, wys, v’rtoon,
seine v’n kopstasie, uitkoms, magsplan, demonstreer
rykdom diep v’rstoke
2013-09-23 drie Khoisan’t doer innie frak-Karoo,g’skarr’l, ‘job’ g’sien, kontrakt’r g’glo
