Pasgelaai
Klimtol speel én besin
2013-10-01 "Dit is ’n volkome oortuigende en meevoerende roman waarin die skrywerslens oopgestel word vir ’n wye spektrum van menslike ervaring, maar daar ook erkenning gegee word aan die behoefte om terug te keer na ’n ruimte van oorsprong, of dit nou dié van die gesin of die eerste bron van inspirasie is."
As die houtlepels nie meer breek nie
2013-10-01 "Die Suid-Afrikaanse regering wil egter binnekort ’n nuwe wet aanvaar wat ouers sal verbied om hulle kinders by die huis of elders pak te gee. As die regering hierin slaag, sal Suid-Afrika slegs die 34ste land word wat lyfstraf teen kinders verbied."Kasrils’s battle for a free South Africa
2013-10-01 "In the fourth edition of his memoir, Armed and dangerous, former intelligence minister Ronnie Kasrils recounts his journey as an Umkhonto we Sizwe operative and a member of cabinet following the collapse of apartheid."Being coloured, a complexity in itself
2013-10-01 "Maybe the problem is not race, but the embracing of one’s roots. Like black South Africans are Xhosa or Zulu, etc, coloured people need to know which “tribe” they come from and celebrate it and live with the South African heritage in all its complexities."Picasso skilder
2013-10-01 Die limeriek is 'n kort, humoristiese, dikwels nonsens-gedig met 'n spesifieke vorm. Lees wat maak Leendert Dekker daarmee (en met vyf van Picasso se skilderye).Die wit rokkie
2013-10-01 "my eerste nuwe rok wat ek sou besit
dieselfde patroon vir al ses sussies geknip
want ons sou mooi om die graf moes sing"
Afrika-spyskaart
2013-10-01"Die hele perdevleisstorie ruk nou handuit
en elke donkie vlug op 'n bootjie landuit
Ek hoor nou dat buffalo wings hoender bevat
en is vreeslik bang om Mrs Ball’s se inhoud te skat"
Die braai
2013-10-01"PW draai weer ’n tjop om. Bloed drup stadig uit die vleis uit en val in ’n rooi poel onder in die braaibak."
