Pasgelaai

"Vrydag" deur Retha van Deventer

Retha van Deventer 2013-10-01

"When You Smile" by Michelle Botha

Michelle Botha 2013-10-01

Sophia Kapp gesels oor Driehoek

Sophia Kapp, Naomi Meyer 2013-10-01 "Die feit dat romantiese fiksie ontvlugting is, beteken nie dat 'n mens nie sosiale probleme daarin kan aanraak nie. Die goedvoel-ding is meer kompleks as wat die meeste mense besef: jy kan jou leser regtig optel net as jy haar eers die donker kant gewys het."

Clover Aardklop-resensie: Na-aap geen blote na-aping van Kafka

Rentia Bartlett-Mohl 2013-10-01 Na-aap, vertaal deur Arnold Blumer, met vervaardiging en regie onder leiding van Jaco Bruwer, en goed gespeel deur die jong akteur De Klerk Oelofse, is egter geensins bloot ’n na-aping van Kafka se verhaal nie.

Vonnisbespreking: Hoe om ’n komparant se brouwerk reg te maak

Johan Lötz 2013-10-01 In hierdie vonnisbespreking word die verskeie moontlikhede om ’n komparant (aktevervaardiger) of aktekantoor se registrasiefoute reg te stel, onder die loep geneem.

Clover Aardklop-resensie: Oorsee – Ver oor die see, maar tot op die been

Rentia Bartlett-Mohl 2013-10-01 "Oorsee is ’n skreeusnaakse en vlymskerp satire oor die toekomsblik van ’n groep wat saam moet staan ten einde te oorleef."

Betaling “ter volle en finale vereffening” – toe nié

Gustaf Pienaar 2013-10-01 "'n Argitek het vir sy kliënt, 'n welvarende sakeman, 'n woonstelgebou ontwerp wat die kliënt van plan was om op sy tuisdorp op te rig. Die argitek se rekening vir die sketsplanne en werkstekeninge het ietsie meer as R19 000 beloop."

As die wind kom draai tydloos relevant

Nini Bennett-Moll 2013-10-01 "Bostaande stukkies dialoog onderstreep dat die vestiging van die meesternarratief histories deur die optekening van die heersende magsdiskoers bepaal is, terwyl die slawe, diensbodes en matjiesgoedmense oorwegend ongeletterd was."

Welkom in NZ, Saffa!!

Francois Williams 2013-10-01 Hierdie laat mens in die opsie om te lag of om te huil ...

’t kô (psigo-kwantum-metries)

Jacobus Faasen 2013-10-01 Mensdom, bai’ dom, re Self-d’struksie onb’wus,
gat’t so, wann’r’t duid’l’k, ‘dollar’ as kop-af is,
Mens nu nie ’n snars oor mede-Aardl’ng traak,
onkund’-ontkenn’ng’s totaal ’n uitg’maakt’ saak

post-hulpbronstryd

Jacobus Faasen 2013-10-01 voorg’skied’nis, ferm g’vest’g, in Mens se are,
g’slag’p g’slag struktuurg’weldskultuurl’k g’tooi,
massas mede-Mens ultra-g’wet’nloos v’rstrooi,
legitimiteit v’n identiteit afg’wat’r, na allie jare

Skryf, etikette en 'n blik op Lewensblik

Marzanne Leroux-Van der Boon, JB Roux 2013-10-01 "In die letterkunde, en veral hier by ons, moet ’n skrywer nou maar eenmaal betitel word en daardie titel hou jy, al doen jy wat jy wil." Marzanne Leroux-Van der Boon gesels oor Lewensblik.

Besnydenis

George Bekker 2013-10-01 Die Sweedse Kinderombudsman het pas besnydenis van kinders in Swede verbied, aangesien dit die basiese regte van seuns oortree.

Hilary Spurling: La Grande Thérèse

Johannes Comestor 2013-10-01 "Die les wat 'n mens uit Thérèse se lewensverhaal kan put, is seker dat misdaad nie loon nie."

Voorsittersverslag by geleentheid van die tweede ledevergadering van PEN Afrikaans

Sonja Loots 2013-10-01 "Daar is groter duidelikheid oor die identiteit van PEN Afrikaans en oor die soort projekte waarop ons in die toekoms wil fokus." Sonja Loots lewer verslag oor PEN Afrikaans se werksaamhede.

Score my 'n gwai: Foto's van bekendstelling

2013-10-01 Score my 'n gwai deur Marlize Hobbs is op 14 September 2013 in Hatfield bekendgestel. Protea-boekwinkel deel hul foto's met LitNet.

Jong wiskundiges: Skryf in vir hierdie lekker kompetisie van die Akademie

2013-10-01 Die Jong Einstein Wiskunde-Aksie is 'n projek van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, die SAOU en die Universiteit van Pretoria om skeppende wiskundetalent by laerskoolleerders aan te moedig. Sluitingsdatum: 11 Oktober 2013.  

Projekkoördineerder vir die beplande Internasionale Vereniging vir Afrikaans (IVA)

2013-10-01 Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns wag aansoeke in vir 'n tydelik-deeltydse projek­koördineerder wat 'n voorstudie kan doen oor die vestiging van ’n moontlike internasionale netwerk vir Afrikaans.

"Bad memory" by Nelri Roelofse

Nelri Roelofse 2013-10-01

"Blink Twice" by Nadine Herbert

Nadine Herbert 2013-10-01
Top