Pasgelaai
Bill Maher
2013-09-30 HL Mencken het gesê: One horselaugh is worth a thousand syllogisms. Hoe reg was hy nie.
Het die Bybel ’n verleentheid geword?
2013-09-30 Ek lees elders op ’n aanlyn forum bespiegelinge oor die toekoms van godsdiens ’n paar geslagte van nou af.
Die gewete het geen rus
2013-09-30 Die mens se ‘gewete’ is gesetel in die gees van die mens. Let wel, nie siel. Maar waar kom die gewete vandaan. Wat is sy nut?
Homo sapiens en die grootape (vervolg)
2013-09-30 Daar is bewyse van fusie tussen die grootape se chromosoom 2a en chromosoom 2b om een menslike chromosoom 2 te vorm.Dis ek, Anna
2013-09-30 "Ek moet sê die boek het my baie gehelp met die probleme wat ek het, wat ek nooit met iemand kon praat oor nie, ens."
