Pasgelaai
Teks en teorie: Leser se spel met teks, of teks se spel met leser?
2016-02-16"Die interpretasie van 'n literêre teks is 'n bedryf wat lesers, akademici en studente as lewensbrood ervaar. Die teorie bly nie agter nie, en menige teoretiese benadering tot 'n teks het al gekom, gegaan, en dan maar weer opgevolg deur 'n ander. Vir studente het hierdie skaakspelery een groot nadeel: hulle gaan dikwels weg van die universiteit met een benadering, maar hoor dan later dat daardie benadering nou weer verouderd is."
Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, graad 12, Mei 2015
2016-02-16Hier is ’n gratis vraestel en memorandum vir graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal.
Die Skree van Stilte: 'n tweetalige onderhoud
2016-02-16"Die titel van die boek is 'n verwysing na die eindelose ruimtes hier, waar jy jou longe uit kan skree en niemand sal jou hoor."
Die sondebok
2016-02-16"Wat ’n gedoente; al wat liberaal (sogenaamd), oopkop (sogenaamd), vryheidsvegter-ondersteuner en -simpatiseerder en beyweraar vir die NSA was, verguis nou vir arme Zuma ..."
Sê nou maar net . . .
2016-02-16. . . die Afrikaanse universiteite het nie verengels nie, wat sou gebeur het?
Rassisme ... dis in ons bloed, sê hulle
2016-02-15"Dis in ons bloed beteken seker dis in ons gene ..."
Sona 2016: Die jaar van #ZuptaMustFall en #MalemaRising?
2016-02-13"Die voortdurende onderbrekings het een belangrike doel gedien: dit het die boodskap oorgedra dat die President die respek van lede van sy parlement verloor het."
Regsalmanak: Wanneer vermoed word dat iemand dood is
2016-02-12Lewe William Immanuel Pieters nog? Dit is onseker – en dit is waaroor hierdie aflewering van Regsalmanak handel.
New era for Vergenoegd unveiled
2016-02-12"The team has launched some new initiatives on the farm to complement the famed 'duck parade' – a morning and afternoon display of hundreds of Indian Runner ducks."
'n Nuwe politiek-korrekte verweer. Die "error of ..."
2016-02-12"Is dit nou die begin van 'n nuwe ongesteldheid in ons samelewing, 'n aanspraak op “error of something” wanneer dinge nie begryp word nie?"
Kobus de Klerk en sensuur
2016-02-12"Vryheid van spraak, polisiestaat, woordsensuur, onderdruk, despoot? Nou toe nou."
Koop US Woordfeeskaartjies teen afslag
2016-02-11Op Vrydag 12 Februarie 2016 kos 'n 1000 US Woordfeeskaartjies slegs R30 elk.
Boekbekendstelling: A History of South African Literature deur Jerzy Koch
2016-02-11Hiermee 'n uitnodiging na die boekbekendstelling van A history of South African Literature by die Universiteit van Pretoria.
Rassisme
2016-02-11"Ek sien Webvoet, in sy of haar kommentaar, stel dit baie duidelik dat, onder andere, rassisme nie geduld sal word nie ..."
Afriforum se blabs
2016-02-11"Ek sit Maandagaand en kyk na die heer Valdimar Pelser se program na 10 uur ..."
Stereotipes
2016-02-11"Ek luister nou die Sondag na Magdaleen Kruger op die program ‘Die Tale Wat Ons Praat’ ..."
