Pasgelaai

Ons groet mekaar nie meer met 'n soen nie

Hennie Fritz SêNet-briewe 2016-02-23

"Is daar rede in die kerke van ons tyd se debat oor wie mag en wie nie kan nie"

Angus en FC Boot se historiese Jesus

Thomas SêNet-briewe 2016-02-23

"Angus maak in sy skrywe geen geheim daarvan dat hy dink dat Jesus bloot ’n mitiese figuur was en dus nooit regtig bestaan het nie ..."

Jaareinddinge

Daan Smit SêNet-briewe 2016-02-23

"Oester se skrywe laat my nou weer ver terugdink aan die dae toe manne nog manne was of so is daar gedrink ..."

Farid Esack se Johan Combrink-gedenklesing

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-02-22

"Almal praat deesdae van dekolonisering, maar wat beteken dit? Vir baie mense beteken dit klakkelose aanhang van Engels ten koste van alle ander tale. Dit is verkeerd, want daar is nie net een manier van menswees nie."

Jans Rautenbach, filmmaker, op tagtig

Anna-Marie Jansen van Vuuren Seminare en essays 2016-02-22

"Vir 30 jaar lank het daar niks gebeur nie. Vir 30 jaar het Rautenbach geleef, maar ook geslaap. En toe hy ontwaak is dit weer tyd om ’n storie te vertel."

Foto's: SAAWK-spitsberaad oor hoëronderwysinstellings

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-02-22

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het op 17 Februarie 'n spitsberaad gehou om die toestand van die universiteitswese in Suid-Afrika te bespreek.

Book review: Go Set a Watchman by Harper Lee

Karina Magdalena Szczurek Argief 2016-02-22

Harper Lee has died. Read the review of Go set a Watchman.

'n Resensie van Palindroom/Koesnaatjies met verwysing na Umberto Eco

Heilna du Plooy Argief 2016-02-22

"Toe sy [Umberto Eco se] uitgewers vir hom gesê het dat lesers nie maklik verder as die eerste 100 bladsye van The name of the Rose gaan lees nie, was sy antwoord: 'Die lesers wat wel verder as 100 bladsye lees, is die lesers wat ek vir my boek wil hê.'"

Review: I turned away and she was gone at the Magnet Theatre

Izak de Vries Teater 2016-02-22

"If you have a child, you ought to see this. If you have a parent, you ought to see this. If you are both child and parent, well: Go."

Onderhoud en foto's: Kuns en vuur

Hannelie Coetzee, Naomi Meyer Kuns 2016-02-22

"Ek gebruik kuns om dinge te ondersoek. Die landskap is waar ek onder andere kuns skep. Vuur was eerste daar."

Opvoedkundige leemte

CM SêNet-briewe 2016-02-22

" Rasionele kennis bestaan, maar ..."

Sarel, die Landie en die spietkop

oester SêNet-briewe 2016-02-22

" Sarel issie sy regte namie ..."

Intellektuele byeenkoms

Thomas SêNet-briewe 2016-02-22

"Ek voel besonder geëerd om besoek te ontvang van een van die groot intellektueles van SêNet ..."

Literary prestige: The case of Eleanor Baker

Marian Human-Nel, Hennie van Coller Academic research 2016-02-19

"Although the female perspective that Baker consistently applied is convincing, the typically "feminine" themes of homes and relationships most probably led directly to negative evaluations by male critics and were responsible for her marginalised position in the Afrikaans literary canon."

Nagraadse toekennings vir studie in enige vakdissipline in Afrikaans

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-02-19

Die SAAWK stel vir 2017 'n beperkte getal beurse/toekennings beskikbaar, bedoel vir nagraadse studie deur die medium van Afrikaans in enige studierigting.

#Feesmustfall: perspektiewe op Afrikaans as 'n taal vir universiteite

Hennie van Coller Universiteitseminaar | University Seminar 2016-02-19

"Té gou word ook vergeet dat meertaligheid oënskynlik duur is, maar dat mensepotensiaal wat deur eentaligheid verlore gaan, 'n veel groter prys impliseer."

LitNet: Jou fees

LitNet Nuusbrief 2016-02-19

Foto's van 'n feestelike openingsgeleentheid van die nuwe Zuid-Afrikahuis in Amsterdam en gesprekke omtrent US Woordfees-items ... hierdie week se nuusbrief is besonder feestelik. 

Aan FC Boot oor erfsonde en die historisiteit van Christus

Angus SêNet-briewe 2016-02-19

"Jesus Christus is beslis ʼn mitologiese karakter ..."

Ope brief aan Wim de Villiers

Andrew le Roux SêNet-briewe 2016-02-19

"2016 gaan beslis nie vir jou en die res van die span by die Universiteit Stellenbosch (US) ’n maklike jaar wees nie ..."

kykNET se Fiëstas 2016: En die wenners is …

LitNet kykNET Portaal 2016-02-18

Die wenners van vanjaar se kykNET Fiëstas is Donderdagaand by ’n glansgeleentheid by die Staatsteater in Pretoria bekend gemaak. Hier's die wenners.

Top