Pasgelaai

Om gister te lees

Heilna du Plooy Seminare en essays 2015-07-22

"Ons kan daarvan nie wegkom dat ’n geweldig groot persentasie van alle menslike standpunte met verloop van tyd verkeerd bewys word nie. As dit nie so was nie, sou daar geen verandering plaasgevind het nie."

Oor historisme en verstaansraamwerke: Hoe beoordeel ons historiese gebeure en agente?

Anton van Niekerk Seminare en essays 2015-07-22

"Deur met die geskiedenis besig te bly, maak ons vir onsself beter uit waarin ons werklik glo, wat van meer of minder waarde vir ons is, waarmee ons kan identifiseer, en wat ons tot elke prys in die toekoms moet probeer vermy."

Seks en geregtigheid

CM SêNet-briewe 2015-07-22

Die rasionele ontwikkeling van regstelsels ...

Buitelandse beleggings

Reusedwerg SêNet-briewe 2015-07-22 Ek het sowat 'n jaar of twee gelede 'n brief oor my gesprek met 'n werknemer van Toyota SA geskryf. Hy is deur die hoofman van Toyota Japan ontbied om te hoor wat die situasie in die land is en en hoekom die arbeidsonrus/staking nie op die spits gedryf word nie. Indien hy nie die […]

Blootlegging van integriteit

CM SêNet-briewe 2015-07-22

By die grootdoenerige vertoon van oortuigings ...

Komeet PANSTARRS in die vroeë aandhemel in die weste

Panda SêNet-briewe 2015-07-22 Die meeste komete is afkomstig vanaf die Kuiperbelt buite die wentelbaan van Neptunis ± 30 tot 100 Au vanaf die son en bevat ’n geskatte 35 000 voorwerpe met ’n deursnit van 100 km en meer. Die meeste van die periodieke komete, soos Halley, kom vanuit die Kuiperbelt.Die Oortwolk is baie verder geleë in die […]

Zuma

Ryk Tulbach SêNet-briewe 2015-07-22 Spreuke 25:15 sê: "Met geduld kan iemand in 'n magsposisie tot ander insigtegebring word; met 'n versigtige benadering word weerstand afgebreek." Tot dusver is daar net 'n geslegsêery probeer, natuurlik sonder enigeresultate. Is daar nie 'n meer versigtige benadering wat probeer kan word nie? Ons kan bv hulp aanbied op gesamentlike belange soos om korrupsie […]

In memoriam: Johannes Pieter Smuts, 07/09/1934–20/07/2015

Etienne Bloemhof In memoriam 2015-07-22

"Wat wél kenbaar is, is die invloed wat so ’n persoon op jou eie lewe gehad het; daarom kan ek bloot sê dat om Johan te geken het, my lewe mateloos verryk het."

Thys Nywerheid: "Ons het al bietjie moeilikheid gekry ..."

Henry Cloete Musiek 2015-07-22

"Ek dink nie baie mense verstaan Thys Nywerheid nie omdat dit baie tong-in-die-kies is, en met alle respek gesê, die deursnit-Afrikaner is satiries gestremd."

Marcia Moon: "Ek is op soek na my klank"

Henry Cloete Musiek 2015-07-21

"En dis die ongelooflike teenstrydigheid in Afrikaans – aan die een kant kry jy hierdie diep musiek, van baie diep Afrikaanse geeste, en dan, wel, dan is daar ons ander vriende wat so soetsappig en vlak as moontlik is dat mens wonder wie die melkman se kind is."

Onderwys vir almal – kan universiteite 'n verskil maak?

Gert van der Westhuizen Seminare en essays 2015-07-21

"Die vraag of dit goed gaan met die onderwys in Suid-Afrika kan maar gereeld gevra word. Landsburgers het die reg om te weet hoe goed dit gaan, of al die land se kinders ten minste op skool is, en of daar goeiegehalte-onderwys gegee word."

Boekresensie: In die blou kamp deur Dana Snyman

Riette Rust Resensies 2015-07-21

"In die blou kamp sou ’n tydsdokument genoem kon word, want ’n deel van die Suid-Afrikaanse geskiedenis wat reeds aan die uitsterf is, word opgeteken – met empatie, verwondering en humor."

Kosgedigkompetisie: Wenner aangekondig

LitNet Skryfkompetisies 2015-07-21

Die wengedig en ander gedigte op die kortlys van LitNet se kosgedigkompetisie.

Teaterresensie: Twee vir die prys van een

Danie Botha Teater 2015-07-21

"Die verplasing na Suid-Afrika geskied oortuigend in goeie Afrikaans. Kort-kort sê ek in my kop ek sal graag hierdie of daardie kwinkslag wil onthou."

Filmresensie: Two days, one night

Suzette Myburgh Film 2015-07-21

"Marion Cotillard se ingehoue, onderbeklemtoonde spel, wat haar vanjaar ’n Oscar-benoeming as beste aktrise besorg het, maak hierdie film al die kyk werd."

101 Detectives: Stories, and an interview with Ivan Vladislavić

Ivan Vladislavić, Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2015-07-21

On literary festivals:  “But in my experience their primary function is to entertain readers. They appeal mainly to regular book buyers, to the people who join book clubs."

Filmresensie: Hollywood in my huis

Suzette Myburgh Film 2015-07-21

"Wat ontvou, is ’n egte, roerende verhaal wat deur puik spel gedra word."

bare romantiese versetsdiereriem

Waldemar Gouws Poësie 2015-07-21

"o, my  uilskuiken ..."

Adultery as actionable ground of action

Johann Neethling Academic research 2015-07-21

"One can accept that since adultery is no longer wrongful, the interdict would also not be at the disposal of the innocent spouse, as wrongfulness is a requirement for the interdict."

Vonnisbespreking: Owerspel as gedingsvatbare aksiegrond

Johann Neethling LitNet Akademies (Regte) 2015-07-21

Wat is die impak van die hof se beslissing dat owerspel nie meer onregmatig is nie?

Top