Pasgelaai
Terwyl die skemer daal
2016-01-12"En dan draai een van die lampe af sonder dat iemand daaraan vat, en die susters kyk verstyf daarna, ongekoude kos wat lank in hulle monde bly lê."
Uitnodiging vir nominasies vir die R500 000 Jan H Maraisprys
2016-01-12Doen nou aansoek vir die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se nuut ingestelde Jan H Maraisprys. Nominasies word ingewag tot 25 Januarie 2016.
Wiskunde is nie "a bag of tricks" nie
2016-01-11"Watter getal is tussen 6 en 8? Daar is 'n oneindige aantal getalle tussen 6 en 8."
Wiskundebegrip is soms belangriker as wiskundepunte.
Skryf nou in vir die Sanlam reisverhale-slypskool tydens Woordfees 2016
2016-01-11LitNet bied op 5 Maart ’n reisverhale-slypskool aan met skrywers Johan Bakkes, Gerrit Rautenbach en Nanette van Rooyen aan die woord.
2016 vir die president
2016-01-11"Het die afgelope week een dag nogal 'n heel interessante gesprek met 'n jong swart man gevoer ..."
Matriekuitslae: die onderwyser se skuld
2016-01-11"Die matriekuitslae 2015 is bekend. Die ontleedmesse werk oortyd ... "
An American in South Africa ...
2016-01-11"Ons Afrikaners is nie net sleg soos ons gedurig moet hoor nie."
Vryheid van spraak ... Wees versigtig wat jy sê.
2016-01-11’n Onbewaakte oomblik en ’n mening waarskynlik in goedertrou uitgespreek besorg Gareth Cliff ’n Idols-trekpas op Saterdag 9 Januarie.
11 January: Charl-Pierre Naudé will be in coversation with Nachoem Wijnberg
2016-01-11The Afrikaans poet Charl-Pierre Naudé will be in coversation with his visiting Dutch counterpart Nachoem Wijnberg on Monday, 11 January at UNISA’s Muckeneuck campus.
2015-matriekuitslae: 'n blink toekoms wink
2016-01-08"Die toename in die 2015-slaagsyfer onder leerders van skole wat armer areas bedien, is verblydend – sowel as die feit dat die gaping in die slaagsyfers van skole in bevoorregte areas en skole in armer areas, vernou het."
Chris Barnard gegroet
2016-01-08Op Woensdag 6 Januarie 2016 is afskeid geneem van Chris Barnard tydens ’n gedenkgeleentheid by die huis wat hy en Katinka Heyns op Onrus gedeel het.
Onuitspreeklik normaal
2016-01-08"Daar het gister twee ou mense met 'n motor met 'n stukkende wiel langs 'n pad gestaan ..."
Grammatika 0,5 - 0 - 0,5 vir Albert Nothnagel
2016-01-08"’n Ene Albert Nothnagel sê nou die dag op Praatsaam..."
Chris Barnard (1939–2015)
2016-01-08“Ek weet uit dure ondervinding ’n roman is op sy heel beste tot nét voor jy die eerste sin neergeskryf het. Daarná, sin vir sin, begin jy sy moontlikhede beperk.”
Sewe lesse wat #PennySparrow my leer
2016-01-07"Ek is moeg daarvoor dat mens jou nie kan draai in hierdie land sonder dat iemand jou moet herinner aan jou kleur nie."
Uit die argief: Afrikaans: Kombuis, paleis, kerkhof?
2016-01-07"Eugène Marais het 100 jaar gelede die 10 reëls van 'Winternag' geskryf en daarmee gewys dat Afrikaans die vermoë het om soos Aspoestertjie uit die kombuis te kom en ’n prinses te word."
