Pasgelaai
US Woordfees 2016 interview: Rainbow Scars by Mike van Graan
2016-02-09"Scars are not only physical. Hurt – and therefore, scars – may take emotional, psychological and intellectual forms too."
Murray’s Food Trails: Ranoushe, Lebanese Restaurant Bar, Waterfront, Cape Town
2016-02-08"It’s proof that some of the nicest dishes are from uncooked food, simple to make, and so tasty."
Uit die argief: Die lesbiese vrou en homoseksuele seun van Martinus Nijhoff
2016-02-08“As jy wil leef, moet jy jou verliese kan oorleef.” - Netty Nijhoff. Etienne Brits skryf oor die interessante verhouding tussen die bekroonde Nederlandse digter Martinus Nijhoff en sy lesbiese vrou, Netty.
Anderkant die waters
2016-02-08"In die lande wat die grootste wetenskaplikes van alle tye oplewer ..."
Wiskundehulp: Faktorisering vir graad 10-leerders
2016-02-08Graad 10-wiskundeleerders: hier is ’n gratis werkkaart en memorandum waarmee jy faktorisering kan bemeester.
Evoked meaning in literary translation: Translating dialect and register in Die swerfjare van Poppie Nongena by Elsa Joubert
2016-02-05"Joubert does employ foreignising strategies to a degree (especially in the retention of foreign words); however, overt translation is not carried out consistently and its effects are adversely affected, or even negated, by the formality and literary quality of the English translation."
Die Viserektor van die UV se reaksie op Breytenbach se US Konvokasietoespraak
2016-02-05"Knowledge in the blood is 'n navorsingsgebaseerde studie om te probeer verstaan waarom 'n geslag van jong wit Suid-Afrikaners wat nog nooit apartheid of die mees traumatiese aspekte van die Afrikanergeskiedenis beleef het nie, so gegrond is in 'n diskoers van identiteit, vrees, wanhoop en bitterheid."
Opgeroepte betekenis in literêre vertaling: Die vertaling van dialek en register in Die swerfjare van Poppie Nongena deur Elsa Joubert
2016-02-05"In literêre tekste is die wyse waarop inligting oorgedra word dikwels ewe belangrik as die inhoud, aangesien dit onder andere inligting verskaf oor die taalgebruikers en taalgebruikskontekste." Maricel Botha kyk krities na die vertaling van dialek en register in The long journey of Poppie Nongena (Elsa Joubert 1980), die Engelse vertaling van Die swerfjare van Poppie Nongena (1978).
Die bloed vloei op die Vlakte
2016-02-05"Die bloed vloei op die Vlakte
waar die lewe goedkoop en waardeloos geword het,
nie net van slagoffers, maar ook van die geweldenaars ..."
Riaan Nieuwenhuis: "Ek het gemik vir ’n rou en swaar klank"
2016-02-04"Die stem is natuurlik ook ’n instrument, maar met woorde as alledaagse kommunikasie val die musiek vir my grotendeels in ’n ander kategorie."
Uit die argief: De Vlindermaand een beangstigend boek
2016-02-04"De meeste lezers vinden het prettig dat De vlindermaand ze een ‘kijkje in de keuken’ van de Zuid-Afrikaanse samenleving geeft." Fred de Vries in gesprek met Ariëlla Kornmehl oor haar boek De vlindermaand."
Uit die argief: Seizoenen
2016-02-04"Ik sprokkel late stukjes
zomer in fragmenten
geel. De lente laat ik heel.
Het schuchter groen — nog nooit
kon ik wat aarzelt breken."
Uit die argief: De rest is gevit
2016-02-04"De poëzie is leerzaam. De poëzie is het beste geschiedenisboek, het beste dagboek, de beste sleutel tot een samenleving." Lees Gerrit Komrij se toespraak by die SAVN-kongres, 11 Julie 2001.
