Pasgelaai

US Woordfees 2016: Daar doer in die fliek deur Leon van Nierop

Leon van Nierop, Christiaan J de Swardt Film 2016-02-24

Leon van Nierop: "In ’n tydperk waarin dit in ’n toenemende mate lyk of Afrikaans gemarginaliseer word, is die Afrikaanse film aan die begin van 2016 op een van die beste plekke waar hy nog ooit was." 

US Woordfees 2016: Händel se Duitse Arias

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-02-24

Die Endler Konsertreeks, in samewerking met die US Musiekdepartement se Eenheid vir Vroeë Musiek, bied Händel se Duitse Arias aan – op Vrydag 4 Maart, om 18:00, in die Fismersaal, Stellenbosch.

Die gelykenis van die verlore vader

Humphries du Randt SêNet-briewe 2016-02-24

"'n Vader het twee kinders gehad, 'n dogter en seun, wat na 'n egskeiding sonder die vader grootgeword het ..."

Skelbek

oester SêNet-briewe 2016-02-24

"Die benaming mag in vandag se verbeterde, vermetele, en baie onkorrekte wêreld nie baie gepas klink nie maar ..."

Kombuistaal, kanseltaal en uiteindelik koeranttaal

Cornelia de Kock SêNet-briewe 2016-02-24

"Sonder Afrikaans en veral sonder die korrekte gebruik van die taal sou Die Burger waarskynlik nie verlede jaar sy honderdste verjaardag kon vier nie ..."

Adriaan Brand by US Woordfees 2016: "Ek wil poog om deel van die ontluikende oplossing te wees"

Henry Cloete Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-02-23

 "Die program vorm ’n betekenisvolle geheel soos ’n musiekterapiesessie: ons stel voor, dan nooi ons in, voor ons verdiep en konfronteer, waarna ons oplos (of resolve), feesvier, seënspreek en afsluit. "

Eleanor Baker (1944–2002)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-02-23

“’n Goeie skrywer is een waarin jy jouself herken, wat jou eie waarneming bevestig en by jou die gevoel wek: só sou ek dit ook wou doen.” - Eleanor Baker. Lees haar skrywersprofiel op LitNet se ATKV-Skrywersalbum.

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns veroordeel geweld op kampusse

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-02-23

"Geen Suid-Afrikaner, van watter kultuur, religie of politieke oortuiging ook al, ook die mopoproeriges, het belang by die aftakeling van ons universiteite nie."

Adult students within higher education institutions: The portfolio development course as a preparatory mechanism for academic success

Faith Langeveldt, Liezel Frick Academic research 2016-02-23

This article provides an older adult student perspective on the portfolio development component of the RPL process at one South African higher education institution.

Bespreking van Breyten Breytenbach se vyf-en-veertig skemeraandsange

Rensia Robinson Seminare en essays 2016-02-23

Laai Rensia Robinson se volledige bespreking van Breyten Breytenbach se vyf-en-veertig skemeraandsange wat sy verlede jaar by die Stellenbosch Poësiekring gelewer het, hier af.

Ongelykhede in taal en onderwys – perspektiewe op moedertaalonderrig in Suid-Afrika

Theodorus du Plessis Universiteitseminaar | University Seminar 2016-02-23

"Eenvoudig gestel, ʼn gemiddelde swart student en ʼn gemiddelde Afrikanerstudent spring reeds in hulle eerste jaar aan universiteit nie gelyk weg nie. Dit illustreer my punt waarom die verwydering van Afrikaans uit die prentjie niks aan die situasie van die swart student verander nie. Hoe maak dit die vyfjaaragterstand van die swart student op?"

Wilken Calitz by US Woordfees 2016: "Jy moet seker maak hulle beleef iets wat hulle nog nooit vantevore beleef het nie"

Henry Cloete Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-02-23

"’n Kroeg, ’n saal vol akademici, taalstryders, brandweermanne en skoolkinders is almal kliënte as ek besluit het om voor hulle te staan en musiekmaak. "

ATKV-Herfsskryfskool weer met trots in 2016 aangebied

LitNet ATKV-Portaal 2016-02-23

Van 14–18 Maart 2016 bied die ATKV-Skryfskool weer ’n skolingsgeleentheid aan opkomende woordsmede. Skryf nou in, die tyd raak min.

The Tussle Between Patience And Polite

Ndaba Sibanda New writing 2016-02-23

"Hey you, Patience, I know you are in there."

Do You Know Bulawayo?

Ndaba Sibanda New writing 2016-02-23

"They were telling them that the moment
one saw the words 'Welcome to Bulawayo',
the city's appeal greeted one warmly."

Book review: African wild dogs – On the front line by Brendan Whittington-Jones

Luke Sadler Books and writers 2016-02-23

"African wild dogs – On the front line is a must-read for anyone interested in the future of this country or in the future of this planet."

Die universiteitswese in Suid Afrika: 'n toekomsperspektief vir Afrikaanse instellings

Theuns Eloff Universiteitseminaar | University Seminar 2016-02-23

"Goedbedoelende lede van universiteitsbesture en -rade, asook akademici en studenteleiers, sal hulleself moet vergewis van die werklike kwessies waaroor dit gaan. Ons kan nie langer politieke en ideologiese ongeletterdheid bekostig nie."

Onderhoud: 'n Tweede kans in die lewe

Estelle Kruger, Liezel Frick, Faith Langeveldt Onderhoude 2016-02-23

Dis nooit te laat om verder te studeer nie. In hierdie gesprek lees 'n mens van 'n volwasse student wat te midde van moeilike omstandighede die leer van verdere studie moes klim - en uiteindelik bo uitgekom het.

Die filmweergawe van Die Ontwaking stel teleur

Réney Warrington Film 2016-02-23

"Die Ontwaking het ʼn ongelooflik goeie rolverdeling (Gys de Villiers, Gerard Rudolf, Paul Eillers, Morne Visser, ens). Die bronmateriaal is ook ʼn bekroonde boek (Abel se ontwaking deur Chris Karsten)."

Volwasse studente in hoëronderwysinstellings: Die portefeulje-ontwikkelingskursus as ’n voorbereidingsmeganisme vir akademiese sukses

Faith Langeveldt, Liezel Frick LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2016-02-23

"Hoëronderwysinstellings moet toenemend aanpas by uiteenlopende, nietradisionele studentegemeenskappe, insluitend ouer volwasse studente. Die ondersoek waarop hierdie artikel gebaseer is, het bepaal hoe die erkenning-van-voorafleer- (EVL-) proses by een so ’n instelling die volwasse student voorberei om suksesvol te wees."

Top