Hierdie is nie ’n diepsinnige mening of kommentaar nie.
Ek soek net hulp om ’n kopie van Alba Bouwer se “Stories van Rivierplaas” in hardeband te bekom. Of ook die latere omnibus wat gepubliseer is.
Groete,
Pierre
0Hierdie is nie ’n diepsinnige mening of kommentaar nie.

0