Pasgelaai

Sulamiet deur Lina Spies, ’n resensie

Heilna du Plooy Resensies 2017-03-06

"Lina Spies se poësie was nog altyd belydend en meditatief; dit was nog altyd persoonlik gekleur en mild verwoord; dit is poësie van ’n sagte stem, van inlewing meer as deklarasie, van nadenke en vraagstelling meer as van ontmaskering en geveg."

US Woordfees 2017: Bekendstelling van die kortverhaalbundel Wys

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-06

Die US Woordfees se kortverhaalbundel is Vrydagaand bekendgestel. Michèle Meyer is aangekondig as wenner van die R30 000-prys, geborg deur Du Toitskloof Kelders.

US Woordfees 2017: Totally twins

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-06

"Hoe oefen mens vir ’n vertoning as die drie musikante in verskillende lande woon? vra hulle. Met Skype, met WhatsApp, met tydsverskille. Mens oefen as mens ’n aanvoeling het vir mekaar."

US Woordfees 2017: Wolf Britz gesels oor Piekniek by Mpande, née Dingaan

Steyn du Toit Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-06

"Omdat Dingaan en Mpande ook beide leiersfigure was, is hulle dus ideaal vir ’n kabaret wat kyk na mag en hoe ons humor kan gebruik om mag te ondermyn."

A meeting with PW Botha

Bill Nasson Opinion 2017-03-06

"This is how I once met PW Botha. An odd episode, it was in the Cape Town suburb of Plumstead in 1971, or about halfway during his long term as South Africa’s scowling minister of defence."

Sarafina! – the world-class musical is back at the State Theatre

LitNet Lifestyle and entertainment 2017-03-06

"This Broadway hit musical is a musical experience with songs performed in the tradition of Mbaqanga, fused with jazz, rhythm and blues and gospel."

Kreatiewe skryfwerk: algemene foute

Dewald Koen Notas, toetse en vraestelle 2017-03-06

Hier is ’n nuttige lysie van algemene foute wat in kreatiewe skryfwerk voorkom, veral wanneer Afrikaans nie die leerder se eerste taal is nie. Daar is ook ’n paar riglyne wat kan help om hierdie foute te voorkom.

Huis, paleis, pondok, varkhok

CM SêNet-briewe 2017-03-06

"Hopelik sal die bewoners ..."

Bybel in Kaaps: 1 Korintiërs 13

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2017-03-06

"Al praat ekkie tonge van mense of engele,
maa ek hettie liefde nie,
dan is ek maa net ’n stuk klinkende metaal,
of ’n galmende simbaal."

Vir Dirk oor die agteruitgaan van Afrikaans

LitNet SêNet-briewe 2017-03-06

"Dankie Dirk vir die storie oor ‘verlief neem’ en ‘vir lief neem’ ..."

Die mag van woorde

CM SêNet-briewe 2017-03-06

"Ook vir sommige geleerdes is dit moeilik ..."

Misverstand deur Marita van der Vyver, 'n resensie

Yolanda du Toit Resensies 2017-03-06

"Soos met haar ander boeke, het ek ál meer begin uitstel om voort te snel namate ek hoofstuk 23 genader het. Want dan is nog ’n Marita-kunswerk voltooi. Nog een wat ek nie weer vir die eerste maal kan lees nie."

Die dag toe ek my hare verloor het

Valda Jansen Menings 2017-03-05

"Die dag toe ek die knop in my bors voel, onthou ek die droom."

Die Burger 100: Sy mense en hul stories deur Bun Booyens en Aldi Schoeman

LitNet Boeke en skrywers 2017-03-03

"Die boek diep van die merkwaardigste gebeure, groot en klein, op wat sy joernaliste beleef het – van die Groot Griep en die twee wêreldoorloë tot Chris Barnard se eerste hartoorplanting en Nelson Mandela se afsterwe in 2013."

Chaka in Afrikaans by US Woordfees 2017

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-03

Thomas Mofolo se bekende Chaka is pas in Afrikaans vertaal deur Chris Swanepoel. Alfred Schaffer gesels by die US Woordfees met Swanepoel en Antjie Krog, wat die oudioweergawe van die boek lees.

Die Chacma-ekspedisie deur Marius Ackermann, ’n resensie

AJ Opperman Resensies 2017-03-03

"Die lees van Die Chacma-ekspedisie laat ’n mens soms wonder of jy vandag se koerant vashou of ’n geskiedenishandboek. Daar is soveel moontlike goed wat jy hierin kan lees."

Xenofobiese aanvalle: vrees of haat?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-03-03

"Dis nie maklik om in ’n vreemde land aan te pas nie. Die mense praat vreemde tale. Hulle gebruik idiome wat jy nie verstaan nie. Hulle eetgewoontes is anders. Hulle kultuur is anders. Dinge wat in jou kultuur aanvaarbaar is, is nou skielik onvanpas."

LOK-simposium 2017: Kreatiewe idees vir Afrikaans in die graad 10 EAT-klaskamer

Saretta Otto Skole 2017-03-03

"Amanda Reinke, wat die afgelope nege jaar aan Hoërskool Hermanus verbonde is, het praktiese idees, kreatiewe voorbeelde en inspirasie aan onderwysers gegee tydens haar aanbieding by die pas afgelope LOK-simposium."

LOK-simposium 2017: Onderwêreld-video en -verslag

Saretta Otto Skole 2017-03-03

"As gevolg van die polemiek rondom die geskiktheid van die boek vir huistaalsprekers, was die onderwysers gretig om die 'man' van die 'onderwêreld' te ontmoet en eerstehandse menings te vorm."

NB-Uitgewers by die US Woordfees 2017

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-03

NB-Uitgewers bied vanjaar weer ’n propvol, opwindende skrywersprogram by die US Woordfees aan. Hier is ’n volledige dag-tot-dag-gids – moet dit nie misloop nie!

Top