Pasgelaai
Huis, woning, tuiste: Catrien Dekker se inskrywings
2017-03-13Lees Catrien Dekker se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Amos van der Westhuizen se inskrywings
2017-03-13Lees Amos van der Westhuizen se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Elna Bothma se inskrywings
2017-03-13Lees Elna Bothma se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Pa, maak vir my ’n vlieër, pa by US Woordfees 2017, ’n resensie
2017-03-13"As mens agter hulle dialoog en toneelspel inklim, is daar ’n ander boodskap wat na vore kom: ’n boodskap van die geroetineerde bestaan van die hedendaagse volwassene, wat presies weet hoeveel treë hy elke dag na sy kantoor stap, en by hoeveel skoorstene hy verbystap."
Keeping up with the Kandasamys, a film review
2017-03-13"It is touted as a love story and as a rivalry between the two moms, but, in the end, it deals with family and class with surprising depth (for a rom com)."
The revolution starts on the farms
2017-03-13"The grandchildren’s mouths battling to form the words
they have unlearned Afrikaans
they do not know the somersaults the tongue can perform with the Taal"
Die jeug sê: Afrikaans ja – en ook ons ander tale
2017-03-13“Alle inheemse tale moet mettertyd tot akademiese tale ontwikkel word sodat al Suid-Afrika se kinders die beste geleentheid kan kry om hul volle potensiaal te ontsluit.”
Kan ’n skrywer ’n ander kultuur se hoed opsit?
2017-03-10"Veral wanneer jy skryf oor iemand se trauma, vernedering of verlies, kan dít wat jy skryf die persoon weer van vooraf seermaak. Die skrywer moenie deel raak van die probleem nie."
Hoener met die rooi skoene, ’n mening
2017-03-10"As resensent word mens onderwerp aan ’n spektrum van films. Van goed tot sleg."
US Woordfees: Ryk Hattingh is almal se vriend
2017-03-10"Met Huilboek nooi Hattingh jou soos ’n troue vriend tot binne-in sy hart om saam met hom te stap deur die pad van sy veelbesproke lewe. Jy wil saam met hom lag en saam met hom huil, soos almal wat by die Woordfees saam met hom om ’n tafel kon sit en bier drink."
Afrikaans spesiaal vir Jan Rap
2017-03-10"Daar is die grappie oor die oubaas op sy sterfbed wat met laaste sy asempies ..."
Die demokrasie is wonderlik ... veral wanneer dit ’n denkwyse dien
2017-03-10"Alhoewel ek aanklank by sommige van Donald Trump se uitsprake gevind het ..."
Die Herero-opstand 1904–1907 deur Gerhardus Pool, ’n resensie
2017-03-10"Dit was weliswaar ’n deeglike stuk navorsing wat nog tien jaar ná sy publikasie deur ’n Duitse studie oor dieselfde onderwerp vir sy bruikbaarheid as ’n onpartydige weergawe geloof is."
In die laksman se skoot deur Chris Marnewick, ’n resensie
2017-03-10"In die laksman se skoot laat baie stof tot nadenke. Die mense wat gereeld vra dat die regering die doodstraf moet terugbring, sal twee keer dink ná die lees van die verhaal."
Filmresensie: Tess
2017-03-10"Laat ek volstaan deur te sê dis een van die beste flieks wat ek al ooit gesien het. As enigiemand nog bewyse soek dat ons plaaslike filmbedryf werk van wêreldgehalte kan lewer – hier is dit."
Oh wide and sad land: Adam Small vertaal NP Van Wyk Louw
2017-03-09"In 1975 verskyn Adam Small se vertalings van ’n keur uit NP Van Wyk Louw se gedigte as Oh wide and sad land. Dit is nog steeds die omvattendste versameling gepubliseerde vertalings uit Louw se oeuvre."
