Pasgelaai

Personal amplification for a teacher with voice problems

Salomé Geertsema, Mia le Roux Academic research 2017-03-02

"A large portion of the South African population depends on this optimal use of voice for their occupations. Voice problems for the professional voice user in particular therefore impact negatively on their livelihood."

Huis, woning, tuiste: Hannes Deetlefs se inskrywings

Hannes Deetlefs Skryfkompetisies 2017-03-02

Lees Hannes Deetlefs se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Lindie van Gass se inskrywings

Lindie van Gass Skryfkompetisies 2017-03-02

Lees Lindie van Gass se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Nostalgie

Monty van der Westhuizen Skryfkompetisies 2017-03-02

Lees Monty van der Westhuizen se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Henrietta Klaasing se inskrywing

Henrietta Klaasing Skryfkompetisies 2017-03-02

Lees Henrietta Klaasing se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Annelize Bester se inskrywings

Annelize Bester Skryfkompetisies 2017-03-02

Lees Annelize Bester se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Nadia Camm se inskrywings

Nadia Camm Skryfkompetisies 2017-03-02

Lees Nadia Camm se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Persoonlike klankversterking vir ’n onderwyser met stemprobleme

Salomé Geertsema, Mia le Roux LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2017-03-02

"Aangesien baie Suid-Afrikaanse onderwysers in ’n posisie is waar medieseversekeringsfondse nie noodwendig kan vergoed vir verlies aan inkomste as gevolg van ’n stemprobleem nie en klankversterking nie in alle klaskamers voorsien kan word nie, mag ’n persoonlike en bekostigbare klankversterkingsapparaat ’n ideale langtermynoplossing bied."

Filmresensie: Moonlight

Suzette Myburgh Film 2017-03-02

"Ek het niks teen La-la Land nie, dis ’n pragtige fliek en als, maar in vergelyking met Moonlight is dit spookasem."

Fiëstas 2017: Lewensbydraes

LitNet kykNET Portaal 2017-03-02

Acáma Fick, Alvon Collison en Ton Vosloo het by vanjaar se Fiëstas spesiale toekennings ontvang vir hul lewensbydraes. Hier is video's van die geleentheid.

WAT-nuutskeppingskompetisie tydens die US Woordfees 2017

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-02

Dit is weer tyd vir die WAT se jaarlikse Nuutskeppingskompetisie, in samewerking met RSG en die ATKV. Daar is nog tyd tot 3 Maart om voorstelle te stuur en in aanmerking te kom vir kontantpryse en ’n naweek vir vier by ’n ATKV-oord.

African Library: Chronicle of a last summer – a novel of Egypt by Yasmine El Rashidi

Annie Gagiano Books and writers 2017-03-02

"Sometimes seen as primarily a family saga or a portrait of the teeming city of Cairo, this debut novel’s wider resonance is indicated in the subtitle; it is a highly sophisticated reading of the pulse of urban Egypt over a stretch of the 30 years between 1984 and 2014."

Die rol van ’n veeltalige selfoonvakwoordeboek in die ontwikkeling van konsepgeletterdheid vir onderwysstudente in die ekonomiese en bestuurswetenskappe

Carina America, Michele van der Merwe LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-03-02

"Vakwoordeboeke word dikwels opgestel met vakkundiges as teikengebruikers en voldoen nie noodwendig in die behoeftes van voorgraadse studente nie."

Zuid-Afrikahuis: Programma, April 2017

LitNet NeerlandiNet 2017-03-01

Die Zuid-Afrikahuis bied in April ’n opwindende program aan, met lesings, dokumentêre, gesprekke en films oor Suid-Afrika en Afrikaans. Hier is die volledige program.

Web deur Naomi Meyer, ’n resensie

Deborah Steinmair Resensies 2017-03-01

"In ’n lesersmark met voortreflike misdaadfiksie transendeer hierdie boek die genre: dis heelwat meer as misdaad, terwyl dit al die elemente het om misdaadvrate te versadig."

LitNet Akademies-resensie-essay: Kaaps in fokus

Gerda Odendaal Resensies 2017-03-01

"Kaaps in fokus gaan ten slotte oor mense, want '[d]ie soppangheid van Kaaps is in die laaste instansie nie net ’n linguistiese kwessie nie, maar wesenlik een van die waardigheid van alle sprekers van Afrikaans' (Willemse, 81). En dit is juis hierdie kenmerk van Kaaps in fokus wat dit so ’n tydige en relevante publikasie maak."

Adam Small-fees 2017: Fotoblad deur Darryl David

Darryl David Feeste 2017-03-01

Die Adam Small-fees het 24 tot 26 Februarie 2017 in Pniël plaasgevind. Darryl David, organiseerder van die fees, deel sy foto's.

PEN Afrikaans: Die tweede fase van die Trippel-7-projek

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-03-01

"Sewentien deelnemers het die lesings bygewoon, wat ook intense praktiese oefeninge ingesluit het."

Radio Kalahari Orkes: "Bokker backtracks"

Henry Cloete Musiek 2017-03-01

"Ons het nie baie geëksperimenteer nie. Die balans het homself bewerkstellig in 'n mirakel."

Drif by US Woordfees 2017

Mari Borstlap, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-01

“Die teks is dig en ryk en die karakters kompleks, maar ek is baie dankbaar vir ’n uitsonderlike rolverdeling wat hierdie magiese wa werklik met fyn aanvoeling en oortuiging deur die Drif trek.” 

Top