Pasgelaai
Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1
2017-03-14Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 6-leerders.
Poel van kundigheid ten bate van Afrikaanse onderrig, ’n onderhoud met Wannie Carstens
2017-03-14"Hierdie projek is nou ’n geleentheid om die bestaande kundigheid te tap. Tap ons leeg en kry alles wat julle nodig het om aan Afrikaans se toekoms te bou! Dit is opwindend, en ’n uitdaging vir die jonger geslag."
Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak, wat om te verwag
2017-03-14"Haatspraak sluit sonder twyfel ook die gebruik van enige sosiale media, soos Facebook of Twitter, in. Die kommunikasie moet egter ’n bepaalde karakter toon: óf dit moet haat teenoor die slagoffer aanwakker, óf dit moet afdreigend, afbrekend of beledigend teenoor die slagoffer wees."
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2017
2017-03-14Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Coenie en HemelBesem se nuwe vertoning Oor een stem
2017-03-14Kontemporêre musiekfundi Coenie de Villiers en Afrikaans se eie hip-hop-ster HemelBesem deel Saterdag 18 Maart 2017 die verhoog by ’n piekniekkonsert by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl. Hier is die besonderhede.
Kennisgewing: Woordpret en prystrekking vir Borg ’n Woord
2017-03-14Eerskomende Vrydag 17 Maart is die sluitingsdatum vir Borg ’n Woord se prystrekking vir R25 000 geskenk deur Sanlam. Carel Trichardt en Petru Wessels sal ook Vrydag weer by die WAT optree.
Record number of 56 productions on the 2017 Baxter Zabalaza Theatre Festival line-up this March
2017-03-14"Young and rising talent, along with some stalwarts and previous participants, will fill the Baxter stages over the eight-day event where the focus this year is on fresh and innovative ideas."
Mediavrystelling: Ons kom van vêr, ’n gesprek oor taal en identiteit op Wellington
2017-03-13Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument, Wellington Museum en die Breytenbach Sentrum vier vanjaar op Saterdag 18 Maart 2017 gesamentlik Internasionale Moedertaaldag en Menseregtedag met ’n spesiale byeenkoms op Wellington. Hier is meer inligting oor die geleentheid.
Die Suid-Afrikaanse Melktert-versameling / The South African Milk Tart Collection
2017-03-13In Die Suid-Afrikaanse Melktert-versameling onderneem Mari-Louis en Callie ’n melktert-reis, van sy ontstaan tot die toekoms – die geur van nostalgie vir elke Suid-Afrikaner en die mees blywende simbool van ons baktradisie.
Twee tuistes vir Uitkampteater by KKNK 2017
2017-03-13"Uitkampteater is vanjaar met die Fiëstas se Blou Stoel bekroon en was volgens die Fiëstapaneel verantwoordelik vir 'die mees opwindende teaterervaring van 2016'."
Huis, woning, tuiste: Tanya Rosslee se inskrywings
2017-03-13Lees Tanya Rosslee se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Franselize Rossouw se inskrywings
2017-03-13Lees Franselize Rossouw se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: My hart in die nes van jou blaaie
2017-03-13Lees Adele van Zyl se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Stapper
2017-03-13Lees Wietske Boon se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Magda Schmidt se inskrywings
2017-03-13Lees Magda Schmidt se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Jean-Marie Potgieter se inskrywings
2017-03-13Lees Jean-Marie Potgieter se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: My ou huisie
2017-03-13Lees Rozelle Westraadt se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Catrien Dekker se inskrywings
2017-03-13Lees Catrien Dekker se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Amos van der Westhuizen se inskrywings
2017-03-13Lees Amos van der Westhuizen se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
