Pasgelaai
US Woordfees: HemelBesem se god praat Afrikaans
2017-03-07"Min mense beskik oor die vermoë om ’n gehoor so mee te sleur soos hierdie gewilde rymkletser met ’n ruim hart vir mense en groot liefde vir Afrikaans."
Huis, woning, tuiste: Kobie Korf se inskrywings
2017-03-07Lees Kobie Korf se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Gesprek met skaapkop
2017-03-07Lees David Links se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Carol O'Neil se inskrywings
2017-03-07Lees Carol O'Neil se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Moet ons bang wees vir vals nuus?
2017-03-07"In die sogenaamde postwaarheid era sal goeie joernalistiek steeds feite as heilig moet beskou om uit te styg bo die droesem van vals nuus. Maar feite alleen is nie genoeg nie. Net die waarheid, en niks minder as die waarheid nie, sal deug."
Internasionale eer vir Afrikaanse kinderboekskrywer
2017-03-07Die kinderboekskrywer Jaco Jacobs se jeugroman ’n Goeie dag vir boomklim (LAPA Uitgewers) is pas as eretitel in ’n groot internasionale vertaalprojek aangewys.
Syferfontein, ’n onderhoud
2017-03-07"Suinigheid is ’n siekte. Godsdiens kan insgelyks baie maklik patologies word. En saam glo ek is die twee ’n heerlike kombinasie om ’n karakter soos Peet mee te ontwikkel, veral in iemand soos Peet wat sy verwronge teologie gebruik om sy optrede te regverdig."
Vir Angus oor sy brief ‘taal, grammatika, feite, teorieë en Afrikaans’
2017-03-07"Wat jy op 23 Februarie skryf oor die bestudering van spraakklanke, spraakklankverskynsels ens klink vir my reg ..."
Selfoonwoordeboeke, ’n onderhoud
2017-03-07“Woordeboeke moet as kennisbron gesien word – houers vol nuttige taalkundige inligting.”
US Woordfees 2017: Sing jy van bomme, ’n onderhoud
2017-03-07"Dertig jaar gelede was Suid-Afrika in die greep van ’n magtige militêre masjien met sensuur en indoktrinasie en ongelykheid as grondbeginsels. Die land is bevry van dié ongeregtighede. Nou is daar egter uiteraard nuwe monsters om aan te vat."
US Woordfees 2017: Drie, ’n resensie
2017-03-06"Louis Preller is ’n 37-jarige, enkellopende OCD-lyer. En hy verkies die donker, want dan kan niemand sy foute sien nie."
US Woordfees: Hitler, Verwoerd, Mandela en ek deur Marianne Thamm
2017-03-06"Net soos vandag se generasie vrae vra oor Hitler en apartheid, sal toekomstige generasies vra: Wat het julle gedoen toe Nkandla plaasgevind het? Wat het julle gesê en hoe het julle dit gestop?"
Huis, woning, tuiste: c-max
2017-03-06Lees Celesté Fritze se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Jadrick Pedro se inskrywings
2017-03-06Lees Jadrick Pedro se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Elke huis
2017-03-06Lees Ruan van Rooyen se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Huis
2017-03-06Lees Ina Bergh se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Roslin Saayman se inskrywings
2017-03-06Lees Roslin Saayman se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Kyk hoe lirieke lewe kry by die Sanlam Musiekfees 2017
2017-03-06Meesterlike lirieke van die beste plaaslike musikante sal gevier word by die jaarlikse Sanlam Musiekfees wat van 3 tot 12 Maart 2017 by die US Woordfees in Stellenbosch plaasvind.
