Pasgelaai

Filmresensie: Moonlight

Suzette Myburgh Film 2017-03-02

"Ek het niks teen La-la Land nie, dis ’n pragtige fliek en als, maar in vergelyking met Moonlight is dit spookasem."

Fiëstas 2017: Lewensbydraes

LitNet kykNET Portaal 2017-03-02

Acáma Fick, Alvon Collison en Ton Vosloo het by vanjaar se Fiëstas spesiale toekennings ontvang vir hul lewensbydraes. Hier is video's van die geleentheid.

WAT-nuutskeppingskompetisie tydens die US Woordfees 2017

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-02

Dit is weer tyd vir die WAT se jaarlikse Nuutskeppingskompetisie, in samewerking met RSG en die ATKV. Daar is nog tyd tot 3 Maart om voorstelle te stuur en in aanmerking te kom vir kontantpryse en ’n naweek vir vier by ’n ATKV-oord.

African Library: Chronicle of a last summer – a novel of Egypt by Yasmine El Rashidi

Annie Gagiano Books and writers 2017-03-02

"Sometimes seen as primarily a family saga or a portrait of the teeming city of Cairo, this debut novel’s wider resonance is indicated in the subtitle; it is a highly sophisticated reading of the pulse of urban Egypt over a stretch of the 30 years between 1984 and 2014."

Die rol van ’n veeltalige selfoonvakwoordeboek in die ontwikkeling van konsepgeletterdheid vir onderwysstudente in die ekonomiese en bestuurswetenskappe

Carina America, Michele van der Merwe LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-03-02

"Vakwoordeboeke word dikwels opgestel met vakkundiges as teikengebruikers en voldoen nie noodwendig in die behoeftes van voorgraadse studente nie."

Zuid-Afrikahuis: Programma, April 2017

LitNet NeerlandiNet 2017-03-01

Die Zuid-Afrikahuis bied in April ’n opwindende program aan, met lesings, dokumentêre, gesprekke en films oor Suid-Afrika en Afrikaans. Hier is die volledige program.

Web deur Naomi Meyer, ’n resensie

Deborah Steinmair Resensies 2017-03-01

"In ’n lesersmark met voortreflike misdaadfiksie transendeer hierdie boek die genre: dis heelwat meer as misdaad, terwyl dit al die elemente het om misdaadvrate te versadig."

LitNet Akademies-resensie-essay: Kaaps in fokus

Gerda Odendaal Resensies 2017-03-01

"Kaaps in fokus gaan ten slotte oor mense, want '[d]ie soppangheid van Kaaps is in die laaste instansie nie net ’n linguistiese kwessie nie, maar wesenlik een van die waardigheid van alle sprekers van Afrikaans' (Willemse, 81). En dit is juis hierdie kenmerk van Kaaps in fokus wat dit so ’n tydige en relevante publikasie maak."

Adam Small-fees 2017: Fotoblad deur Darryl David

Darryl David Feeste 2017-03-01

Die Adam Small-fees het 24 tot 26 Februarie 2017 in Pniël plaasgevind. Darryl David, organiseerder van die fees, deel sy foto's.

PEN Afrikaans: Die tweede fase van die Trippel-7-projek

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-03-01

"Sewentien deelnemers het die lesings bygewoon, wat ook intense praktiese oefeninge ingesluit het."

Radio Kalahari Orkes: "Bokker backtracks"

Henry Cloete Musiek 2017-03-01

"Ons het nie baie geëksperimenteer nie. Die balans het homself bewerkstellig in 'n mirakel."

Drif by US Woordfees 2017

Mari Borstlap, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-01

“Die teks is dig en ryk en die karakters kompleks, maar ek is baie dankbaar vir ’n uitsonderlike rolverdeling wat hierdie magiese wa werklik met fyn aanvoeling en oortuiging deur die Drif trek.” 

Pniël se Adam Small-fees is mossie maar man

Jean Oosthuizen Feeste 2017-03-01

"Dit is ook hier aan Simonsberg se voet waar twee groot geeste, die maer man met die groen trui en die man met die af arm, mekaar die naweek omhels het op die plek waar die land se slawegeskiedenis steeds soos donker wolke in die lug hang."

Misverstand – ’n gesprek met Marita van der Vyver

Marita van der Vyver, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-03-01

"En ek soek nuwe uitdagings met elke stuk skryfwerk wat ek aanpak: ’n ander genre, ’n ander aanslag, iets wat my bang maak voor ek begin skryf."

Oorlog en terpentyn deur Stefan Hertmans

Marike van der Watt Resensies 2017-03-01

“Oorlog en terpentyn: ’n boeiende en aandoenlike verhaal – ’n kosbare altaarstuk vir ’n oupa.”

Bybel in Kaaps: Bergpredikasie

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2017-03-01

"Innie selle way, laat jou lig voo anners skyn, soedat hulle jou goeie werke kan sien en julle se Vader wat innie hemel is kan veheerlik."

Kô lat ôs feesvier – Adam Small-fees 2017

Mercy Kannemeyer Feeste 2017-03-01

"Hy [Breytenbach] het ’n brief voorgelees waarin hy skryf 'die poësie is dieper as die mond' en dit spreek so mooi van hoe Small se gedigte lewend geraak het op die parade, op die Vlakte in die huise en harte van soveel bruin families."

Plaasveiligheid en belasting. Nie so goedkoop nie

Dirk Rigter SêNet-briewe 2017-03-01

"Oester skryf (Plaasmoord, 28 Feb) oor die gebrek aan sekuriteitsmaatreëls wat hy dikwels aantref op plase ..."

Eisch!

Angus SêNet-briewe 2017-03-01

"Geloof, hoop en liefde ..."

Web – 'n onderhoud met Naomi Meyer

Naomi Meyer, Jonathan Amid Skrywersonderhoude 2017-02-28

"Nee, ek het nie die storie se einde geken toe ek dit begin skryf het nie. Ek het in die donker agter die storie aangeloop met 'n koplig wat net so 'n paar treë voor my uit skyn."

Top