Pasgelaai
Bosch in Africa exhibition at the US Woordfees, interview and video
2017-02-28"One of the major drawcards of this year’s visual arts programme during Woordfees, is a group exhibition curated by Sandra Hanekom that celebrates the work and legacy of Dutch painter Hieronymus Bosch."
’n Fees vir Adam Small: Pniël se tafels was vol gedek
2017-02-28Miskien het Adam Small vir ’n langnaweek afgekom aarde toe, om sy vingers deur die rooi grond te trek en die soepel klanke van ’n meerstemmige taal op die windjie te hoor. “Pniël, Piniël, Pniél,” klink dit op, en dan lag iemand sag – en roep: “Sê, sê, sê ... sê sjibbolet!”
Fiëstas 2017: En die wenners is …
2017-02-28Die wenners van vanjaar se Fiëstas is Donderdagaand by ’n glansgeleentheid van kykNET by die Kunstekaapteater in Kaapstad bekend gemaak. Hier is die wenners.
Louise Viljoen bespreek voorgeskrewe gedigte by die LOK-simposium 2017
2017-02-28Louise Viljoen het tydens die LOK-simposium 2017 praktiese wenke vir onderwysers verskaf ten opsigte van die interpretasie van voorgeskrewe gedigte vir Afrikaans Huistaal, graad 12. Hier is haar volledige bespreking.
Stanzas No 4, a book review
2017-02-28"Stanzas is a vibrant and vital contribution to the local poetry scene. Any reader’s soul will delight in a subscription to the quarterly, which I can wholeheartedly recommend."
Goede Hoop. Zuid-Afrika en Nederland vanaf 1600, ’n bespreking
2017-02-28“Die boek Goede Hoop is, soos die tentoonstelling, ambisieus. In 21 hoofstukke met 34 intermezzo’s vertel 27 verskillende skrywers uit albei lande, onder leiding van Martine Gosselink, hoof van Geskiedenis van die Rijksmuseum, die gedeelde geskiedenis van Suid-Afrika en Nederland, vandat die Verenigde Oost-Indische Compagnie in die 17de eeu sy Kaapse verversingspos gestig het, tot vandag.”
Juist 500 jaar na Utopia van Thomas More komt een utopische thriller uit over Zuid-Afrika
2017-02-28"Alleen de in 2015 overleden Zweed Henning Mankell ontwikkelt even spannende plots en heeft een even directe schrijfstijl als Deon Meyer. Het lezen van de bestseller was een revelatie voor mij."
Plaasmoord
2017-02-28"Sonder om op die wa te spring moet mens, as jy vanuit 'n sekuriteitsomgewing kom, kommentaar lewer op die vlaag plaasmoorde ..."
Linkris: "Elke track moes 'n banger wees"
2017-02-27"Ek onthou nog steeds my gutter roots, so ek moet represent! My musiek en creativity is nie gelimit daar nie, maar daai is die core van wie Linkris is."
Die sosiale kontrak en korrupte herders
2017-02-27"Hoe maak ons met ’n regering wat nie sy deel van die sosiale kontrak nakom nie?"
Delicious low carb – an interview with Sally-Ann Creed
2017-02-24"You can eat very affordable vegetables and animal proteins with their existing fat very inexpensively."
RENT – amper verby op Kaapse planke en op pad na Johannesburg
2017-02-24"Dit voel asof hulle jou sieninge uitdaag; jou half dwing om jou eie oorwegings en kritiek en oordeel te heroorweeg. Die kreet dat jy tot in hul siel moet kyk na die mens wat daarbinne skuil, ongeag sy seksuele oriëntasie, gewoontes of kleredrag."
Tee vir die krisis
2017-02-24"Vanoggend hoor my vriend Ronnie iemand buite en hy is by my verby voordeur toe ..."
Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal-toets: Lien se lankstaanskoene
2017-02-23Hier is ’n gratis toets en memorandum wat handel oor Lien se lankstaanskoene deur Derick van der Walt.
Joseph and the amazing technicolour dreamcoat returns to Theatre on the Bay with Fleur du Cap nominees in lead roles
2017-02-23With the 23-strong South African cast and a creative dream-team, Joseph is a technicolour triumph for the whole family to enjoy!
US Woordfees interview with Mark Chapman about Peace corps
2017-02-23"While they are experiencing Peace corps during this year’s Woordfees festival, Chapman says he hopes visitors will take the time to find enjoyment in the detail and subtleties of the exhibition’s war-peace theme."
Breyten Breytenbach en Andries Bezuidenhout aan die woord: “Taal is ons gedeelde verantwoordelikheid”
2017-02-23Breyten Breytenbach: "Diversiteit is ’n voorreg. Daar gaan altyd verskille wees wat verrykend is. Dis ’n tekstuur van belewenis. Dis werklik waaroor bewussyn gaan."
