Pasgelaai
Arsenaal van klank deur Anna Enquist, vertaal deur Zandra Bezuidenhout
2017-02-22"Arsenaal van klank is ’n boeiende en belangrike kennismaking met een van die bekendste Nederlandse digterstemme van die afgelope 30 jaar, uitstekend deur Zandra Bezuidenhout vertaal."
STIL to shock audiences at the State Theatre
2017-02-21Jannes Erasmus’s new play, STIL, which opened at the South African State Theatre on 22 February 2017, promises an evening of mystery, intrigue, guns and blood.
Poësietoets 2015: Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal
2017-02-21Hier is ’n gratis poësietoets en memorandum, opgestel deur Dewald Koen, om graad 12-leerders se insig in een ongesiene gedig en twee gesiene gedigte te toets.
Book launch invitation: Tribing and Untribing the Archive
2017-02-21The launch of Tribing and Untribing the Archive, edited by Carolyn Hamilton and Nessa Leibhammer, takes place on 2 March 2017 at the University of the Witwatersrand.
Huis, woning, tuiste: Die mure van my huis
2017-02-21Lees Elrien Scheepers se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Adean van Dyk se inskrywings
2017-02-21Lees Adean van Dyk se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Ek mis jou, Huis
2017-02-21Lees Charl Bezuidenhout se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Elodi Troskie se inskrywings
2017-02-21Lees Elodi Troskie se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Mercia Jansen van Rensburg se inskrywings
2017-02-21Lees Mercia Jansen van Rensburg se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Huis toe
2017-02-21Lees Elsabe de Jager se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: in die toemaarhuis
2017-02-21Lees Paula Hartzenberg se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Gerhard Olivier se inskrywings
2017-02-21Lees Gerhard Olivier se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Elsa Wolmarans se inskrywings
2017-02-21Lees Elsa Wolmarans se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Oor Mathews Phosa se Damaskus-oomblik
2017-02-21"Mathews Phosa, en ander senior lede binne die ANC, begin besef dat hulle veel meer te verloor het as Zuma se korttermynguns. Hulle kan beheer oor die land verloor. Dan is die morele rugmurg wat hulle nou skielik ontdek het, te verstane. Dit gaan nie om die burgers nie. Dit gaan nie eers regtig om die ANC en hulle ryke tradisie nie. Dis ’n politiese spel om selfbehoud."
Oorsigtelike bespreking van Chokers en survivors deur Nathan Trantraal
2017-02-21Hier is gratis omvattende notas oor Chokers en survivors deur Nathan Trantraal.
LOK-simposium 2017
2017-02-20Die LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee) het op 17 en 18 Februarie 2017 in Stellenbosch plaasgevind. Hier is inhoud rondom die geleentheid.
Byskoling vir 650 Afrikaansonderwysers by US tydens die 20ste simposium van die Letterkunde-ondersteuningskomitee (LOK)
2017-02-20Die LOK het tot stand gekom toe die behoefte geïdentifiseer is om leerkragte jaarliks te help voorberei vir die voorgeskrewe tekste wat hulle op skool moet onderrig. Andries Visagie lewer verslag oor die pasafgelope 20ste LOK-simposium.
HemelBesem: “Ek glo dat die taal steeds besig is om te groei”
2017-02-20"Ek deel stories uit my lewe en waarnemings, in die taal waarin ek grootgeraak het en steeds mee omsingel is, met die hoop dat mense voort sal gaan om dit in hulle alledaagse lewe te gebruik en om sodoende seker te maak dat Afrikaans so organies groei."
