Pasgelaai

Vir Jan Rap oor taal, grammatika, feite, teorieë en Afrikaans

Angus SêNet-briewe 2017-02-23

"Jy het die kat deeglik beet, maar ongelukkig aan sy stert ..."

Kan Afrikaans floreer as hy sy status as universiteitstaal verloor?

Jean Oosthuizen Universiteitseminaar | University Seminar 2017-02-23

"Wit en bruin van regoor die hele politieke spektrum het saamgestem Afrikaans is nog springlewendig, maar kan nie ten volle floreer as dit by die hekke van die akademie gestuit word nie."

LitNet Eerste slukkie: God praat Afrikaans deur HemelBesem

LitNet Boeke en skrywers 2017-02-23

LitNet publiseer voortaan uittreksels uit pasverskene boeke. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Proe nou aan HemelBesem se God praat Afrikaans.

Afrikaans, die taal van vele kulture

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-02-23

"Die idee vir die werkswinkel was om insig te kry in die rol van die Khoi op Afrikaans, te kyk na Bo-Kaapafrikaans, die invloed van die slawe, Moslems, ander Afrikaners op Afrikaans, en iets te hoor oor Oranjerivierafrikaans."

LAPA by die US Woordfees 2017

LAPA Uitgewers Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-02-23

LAPA is trots om deel te wees van die US Woordfees 2017. Ons sal jou wys wat in ons skrywers steek.

Boekbekendstelling: Alles het niet kom wôd deur Nathan Trantraal

LitNet Boeke en skrywers 2017-02-22

Kwela en The Book Lounge nooi jou na die bekendstelling van Alles het niet kom wôd, waar Roché Kester met Nathan Trantraal in gesprek sal wees.

Syferfontein deur Cas Wepener, ’n resensie

Trisa Hugo Resensies 2017-02-22

"Dit is egter terselfdertyd die afgryslikheid van die karakter wat die leser emosioneel ontstem en juis daarom vir my geslaagd is."

20th Time of the Writer Festival line-up

LitNet Books and writers 2017-02-22

A feast of literary offerings from Africa and the world will be showcased at this year’s 20th Time of the Writer International Festival. The Festival, set to take place from 13–18 March 2017, will feature some of the country’s most prolific writers.

Jaco Bouwer directs a stellar and dynamic cast in the contemporary theatre classic Marat/Sade

LitNet Lifestyle and entertainment 2017-02-22

"It is a bloody and unrelenting depiction of class struggle and human suffering that interrogates whether true revolution comes from changing society or changing oneself."

Hermann Giliomee – ’n onderhoud oor sy outobiografie

Hermann Giliomee Skrywersonderhoude 2017-02-22

"Giliomee vertel hoe hy as Afrikaner so half aan die rand van die volk beland het, waar die oorsprong van apartheid lê en die NG Kerk se rol daarin, hoe dit gebeur het dat mede-Afrikaanse bruin mense so verontreg is en waarom hy teleurgesteld is in die finale produk van die onderhandelingsproses wat tot ’n nuwe Suid-Afrika gelei het."

Potblou / Blou Pot at the US Woordfees 2017

Steyn du Toit Lifestyle and entertainment 2017-02-22

"With the pairing up of each visual artist with a blue pot made by one of the ceramicists, the challenge is to explore the object through each artist’s respective medium."

Bacchus in Hillbrow by US Woordfees 2017

François Maree, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-02-22

“Die stuk is ’n uitbeelding van die mensdom as ’n narrespel van die absurde.”

Vakansiehuis met swembad deur Herman Koch, vertaal deur Daniel Hugo

Etienne Britz Resensies 2017-02-22

"Daniel Hugo se vertalings van Nederlandse poësie en verhale maak dit vir ons moontlik om interessante variasies van ook hierdie soort skryfkuns te geniet. Vakansiehuis met swembad is één so ’n 'mooi lelike boek'."

Lugkasteel deur Annelie Botes, ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2017-02-22

"Haar skryfstyl het ’n eerlikheid wat jou by tye laat wonder of sy besef daar is mense daar buite wat haar woorde lees, wat haar as’t ware beter leer ken deur haar boeke, al sal sy hulle nooit ontmoet nie."

Indeks deur Joan Hambidge, ’n resensie

Helize van Vuuren Resensies 2017-02-22

"Joan Hambidge se Indeks is ’n veelfasettige en waardige toevoeging tot haar oeuvre, én tot die groeiende aantal laatwerkbundels in Afrikaans."

Repliek op Dirk en Angus se kommentaar op my brief van 16 deser

Jan Rap SêNet-briewe 2017-02-22

"Dirk jy yl as jy dink Afrikaans het ooit “die septer geswaai” ..."

Video en onderhoud: 'Die ander kant' van die US-taaldebat

Mercy Kannemeyer, Naomi Bruwer Universiteitseminaar | University Seminar 2017-02-22

"Ek voel wel dat daar onderskeid getref moet word tussen wanneer mense veg teen Afrikaans die taal en Afrikaans die kultuur en geskiedenis wat onderdrukkend is, want die geveg teen Afrikaans lyk vir my baie keer na ’n geveg teen die gesig van Afrikaans, wat hoofsaaklik wit is as gevolg van apartheid. Dit word nie altyd duidelik wat ’n groot rol bruin en swart mense binne Afrikaans gespeel het en nog steeds speel nie."

Raadvra: plantekundestudies

Leon Senekal SêNet-briewe 2017-02-22

"My seun wil in ’n rigting in die plantkunde studeer ..."

Antwoord vir Angus op sy brief van 9 deser

LitNet SêNet-briewe 2017-02-22

"Ek gee moed op met jou ..."

Die deugde van ongehoorsaamheid

Usiris SêNet-briewe 2017-02-22

"Afrikaners het twee, selfvernietigende eienskappe ..."

Top