Pasgelaai

Stoker: "'n Goeie rock song moet jou dadelik vang"

Henry Cloete Musiek 2017-02-16

"Musiek is wanneer ek op my eerlikste is, en daai konneksie tussen ‘n band se lede is iets wat jy nie in 'n ander verhouding of vriendskap gaan beleef nie."

Nêrens, Noord-Kaap by US Woordfees 2017: ’n onderhoud

Nico Scheepers, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-02-15

"Dis snaaks, dis hartseer, en ek dink mense wat Amper, Vrystaat gekyk het sal weer dieselfde eerlikheid en deernis kan verwag."

Is Afrikaans nie miskien veel sterker as wat ons dink nie? Abraham de Vries gesels met Willem de Vries

Abraham H de Vries, Willem de Vries Skrywersonderhoude 2017-02-15

"Wat nie Jan [Rabie], en sekerlik ook nie die Gilde ooit sou glo nie, is dat mede-Afrikaanssprekendes die grootste vyand van Afrikaans sou word."

Kennisgewing: Carel Trichardt en Petru Wessels by die WAT

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2017-02-15

Die akteurspaar Carel Trichardt en Petru Wessels is op 24 Februarie die gaste by die eerste Woordpret van die jaar van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

Boerneef sing Palissandertaal by US Woordfees 2017

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-02-15

Die toonsettings van Boerneef en C Louis Leipoldt wat in hierdie konsert gebruik word, word omlyn deur die spreektaal van digters wat grootgeword het in die Hantam, Bokkeveld en die Sederberge.

Pretensie van domheid

CM SêNet-briewe 2017-02-15

"Niemand wil weet ..."

Bybel in Kaaps: Psalm 49

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2017-02-15

"Moetie jou daaoor steer as anners ryk wortie,
dat hulle besittings baie wortie;
wan hulle vat niks saamit hulle wanne hulle sterfie."

Sirkus deur Irma Venter: boekbekendstelling

LitNet Jonathan Ball-portaal 2017-02-14

Uitnodiging na die bekendstelling van Sirkus waar Deborah Steinmair met Irma Venter sal gesels oor haar opwindende nuwe spanningsverhaal.

Moulood-un-nabi @ Mashidul Quds

Izak de Vries Geestelik 2017-02-14

At a time when the world was threatening to build walls and institute travel bans, I was offered a bridge of kindness, I was offered food, water and hospitality. / Ek is toegelaat om die binneste van die moskee te betree en is totale vryheid gegun.

Die liefde vier hoogty by LAPA

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2017-02-14

’n Mens is nooit te oud, of te jonk, vir boeke en die liefde nie.

Landskap by die US Woordfees 2017

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-02-14

Laurinda Hofmeyr, Anna Davel en Lizanne Barnard skep ’n landskap van musiek met woorde uit gedigte.

Die kring van spotters

Olivia M Coetzee Rubrieke 2017-02-14

"Ek het nooit gedink aan Monopoly in soe ’n way nie, wan daa is mos net grond, daa issie mense nie. Is net djy, met jou reënboog-coloured geld, die anne spelers wie djy moet beat, die bank ennie eiendom wat djy moet koep."

Blyhond

CM SêNet-briewe 2017-02-14

"Anders as ek en my mense het my brak nooit geleer dat sy 'n ellendige fabrieksfout van 'n goeie wese is ..."

Letterkundetoets: Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Dewald Koen Notas, toetse en vraestelle 2017-02-14

Hier is ’n gratis letterkundetoets vir graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, met vrae oor Hoopvol deur Derick van der Walt.

Taaltoets: Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Dewald Koen Notas, toetse en vraestelle 2017-02-14

Hier is ’n gratis Afrikaanse taaltoets en -memo vir graad 8-leerders.

Dit is nie paartyd nie

Dawid de Villiers Fiksie 2017-02-14

"My bed ’n drie by ses, ’n plek van veiligheid sonder eise, maar ook ’n sel van afsondering, futiliteit en toenemende wanhoop."

Huis, woning, tuiste: Helena Mellet se inskrywings

Helena Mellet Skryfkompetisies 2017-02-13

Lees Helena Mellet se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Jy

Mizan van der Merwe Skryfkompetisies 2017-02-13

Lees Mizan van der Merwe se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Alida Marais se inskrywings

Alida Marais Skryfkompetisies 2017-02-13

Lees Alida Marais se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Tipiese tuiste

Keaton Arendse Skryfkompetisies 2017-02-13

Lees Keaton Arendse se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Top