Pasgelaai
Dad's car
2017-02-10"On my way to work this morning, I drove behind
an old Jaguar, the same one Dad had mentioned
was his dream car."
#SONA2017: die jaar van eenheid in aksie
2017-02-10"Vryheid van spraak, vryheid van die media en die reg van verkose LP’s om hul mening te lug is bakermatte van ’n demokrasie. Dis als gisteraand vernietig, in diens van ’n giggelende keiser sonder klere."
Die DA en sy ideologiese krisis
2017-02-10"Die gevaar van ideologie lê opgesluit in ’n ou spreekwoord wat deur die Britse historikus AJP Taylor losweg geformuleer is: 'Jou ideologie is soos jou eie asem: jy kan dit nie self ruik nie.'"
Kennisgewing: Hibrida
2017-02-10"Kan ’n waardering vir die kreoolse, die gemengde, die verbasterde – ons almal se kultivarversnit – al hierdie populistiese sekerhede minder selfversekerd maak?" Andries Bezuidenhout en Breyten Breytenbach in gesprek oor hedendaagse sekerhede en suiwerhede.
Huis, woning, tuiste: Ek het ’n huisie by die see ...
2017-02-09Lees Hannah se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
LitNet Eerste slukkie: Sink deur Brett Michael Innes
2017-02-09LitNet publiseer voortaan uittreksels uit pasverskene boeke. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Proe nou aan Brett Michael Innes se Sink, in Afrikaans vertaal deur Elna van der Merwe.
The statistical properties of written Afrikaans as a complex network
2017-02-09"When language is studied as a complex network, statistical methods developed mainly from physics since the late 1990s are used to measure the similarities and differences between languages and between languages and other complex networks, such as protein-protein interaction networks, social networks, neural networks and power grids."
Die statistiese eienskappe van geskrewe Afrikaans as ’n komplekse netwerk
2017-02-09"Taal is ’n belangrike verskynsel om te bestudeer, omdat menslike subjekte dit kenmerkend as objek (ook: medium, instrument) voortbring ter wille van interaksie met ander menslike subjekte."
PEN Afrikaans Nuusbrief: Februarie 2017
2017-02-09Oor: ledegeld vir 2016 en twee uitstaande kwitansies; sensuur by die SAUK – die tugsaak teen Thulani Msimang; die finale weergawes van kortverhale in ons aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers; vrae en antwoorde oor uitgewerskontrakte; Trippel-7, deel 2; 'n oorsig van al die Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Januarie wat digitaal beskikbaar is; nuwe Afrikaanse boeke in Januarie en Februarie
Emily Hobhouse: Onthou ons steeds net die “Madonna”?
2017-02-09“Die dag toe ek, soos ‘n snuffelhond, die spoor van Emily Hobhouse geneem het, was die ellende van die Anglo-Boereoorlog juis nié my fokus nie.”
Vir Jan Rap: Taal en grammatika
2017-02-09"Jy het heeltemal die verkeerde begrip van wat grammatika is ..."
Regering moet skuld dra vir swak onderwys
2017-02-09"Ouers, onderwysers, skoolbeheerliggame en geestelike instansies kan nie meer toeskouers wees en toekyk hoe die onderwys van hul kinders en kleinkinders deur ’n groep onbevoegde en onbekwame individue tot in die grond bestuur word sonder enige reaksie van hul kant nie."
Huis, woning, tuiste: Myne, joune, ons s'n
2017-02-08Lees Natascha Kruger se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Witbooi
2017-02-08Lees Ilza Joubert se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Jo-Ansie van Wyk se inskrywings
2017-02-08Lees Jo-Ansie van Wyk se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Tuiste van ’n skoelapper-menswees
2017-02-08Lees Jane Muller se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Onse Vader daar bo
2017-02-08Lees Serantie Pretorius se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
