Huis, woning, tuiste: Glo in ʼn huis

  • 0

Glo in ʼn huis

Glo ter wille van jou
Someroggend-vakansiedae
toe pa en ma nog jonk was
en kon lag vir dinge.

vergrootglasbuurte
met oorvloed
geloof, selfliefde en
die grootste hiervan

die ewigheid
in ligsinnige
ophemeling.

Heerser, marionet
gierigheid
en religie.

kamera, radio
diesellokomotief
pendulumboog.

Tyd in ʼn druppel
ek onthou die koue.


 

Klik hier vir volledige inligting oor die kompetisie.
Klik hier om ander inskrywings te lees.

huis1_650

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top