Pasgelaai

US Woordfees 2017: Fotoalbum 1

Naomi Bruwer Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-09

LitNet wys wat gebeur by die Woordfees. Naomi Bruwer deel haar eerste feesfoto's en -video's.

US Woordfees 2017: Wat moet ons met ons kerk doen?

Jean Oosthuizen Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-09

“Hoe kan ’n Afrikaner nie oor die kerk skryf nie, want feitlik alle Afrikaners kom uit ’n agtergrond waar die kerk geweldig voorskriftelik was en bepaalde vrae in mense se gemoed gelaat het.”

Taal, toegang en transformasie

Hanru Niemand Universiteitseminaar | University Seminar 2017-03-08

"Suid-Afrikaanse instellings moet hulle verbind tot regstelling van die skade van die verlede, maar hoef nie kulturele selfmoord te pleeg in boetedoening nie, want die gevolg van so ’n selfmoord lei eweneens tot nuwe strukturele ongelykhede."

Ons kom van vêr, noordelike boekbekendstelling

Jacques van der Elst Boeke en skrywers 2017-03-08

"Sommige stemme wroeg, ander debatteer en argumenteer; die politiek praat naas die kultuur. Daar is bydraes oor krisante kweek, oor ’n afkop blom en oor Klopse en kerrievis."

Book launch: Business Writing for South Africans

LitNet Jonathan Ball-portaal 2017-03-08

The launch of Business Writing for South Africans will take place in Melville on 16 March 2017. Writers Bittie Viljoen-Smook, Johan Geldenhuys and Wena Coetzee will be there to discuss their book.

Idiome in die klaskamer: visuele woordsmede/woordmeesters in wording

Michele van der Merwe Skole 2017-03-08

"As eksperiment het ek studente uitgestuur om foto’s van idiome te neem. Dit is voorafgegaan deur ’n lesing oor idiome, die aard van idiome, idiome in die klaskamer met verwysing na onderrigstrategieë, en die gebruik van woordeboeke in idiome-onderrig."

Regsalmanak: Sandverkope – inkomste of kapitaalwins?

Gustaf Pienaar Rubrieke 2017-03-08

"Dit spreek vanself dat as die sand eenmaal van die plaas af verwyder is, dit op geen manier aangevul kan word nie en dat die voortdurende verwydering van sand van die plaas af klaarblyklik die waarde daarvan verminder."

Die vlammende fez: 'n teaterresensie

Naomi Meyer Feeste 2017-03-08

"Die vlammende fez is nie net een produksie nie, dit is baie. Dit bestaan uit 'n veelheid van mense se stories, musiek, gesels en geskiedenisse."

Breytenbach wen top internasionale toekenning

LitNet Boeke en skrywers 2017-03-08

"Dié prys bevestig weer Breyten Breytenbach se internasionale statuur en die verweefdheid van sy oeuvre in ’n internasionale netwerk van poësie en verset. Dit bevestig ook die aansien van Afrikaans as literêre taal op die wêreldverhoog."

Teef

Debbie Loots Fiksie 2017-03-08

"Haar groen oë het sy mooi gemakeup en die blush gee haar ronde wange bietjie definisie. Anet het gister haar hare geperm, en alhoewel die krulle nog ’n klein bietjie styf is, en die perm-mix dit blonder gebleik het as gewoonlik, lyk dit nog steeds vir haar mooi."

Marat/Sade, a theatre review

Clifford Roberts Lifestyle and entertainment 2017-03-08

"One is intensely aware of one’s own imperfect complicity, and constantly reminded of it jarringly as the occasional performer tears through that imaginary wall at the edge of the stage, and bounds – wild-eyed and tongue flailing – over the aisles."

Huis, woning, tuiste: Stephan Lategan se inskrywings

Stephan Lategan Skryfkompetisies 2017-03-08

Lees Stephan Lategan se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Ons rooidakhuisie

Isabella du Toit Skryfkompetisies 2017-03-08

Lees Isabella du Toit se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Paula Kruger se inskrywing

Paula Kruger Skryfkompetisies 2017-03-08

Lees Paula Kruger se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Vir Jan oor linguistiek en grammatika

Angus SêNet-briewe 2017-03-08

"Linguistiek is maar net ʼn ander naam vir taalwetenskap ..."

’n Groot nadeel van ’n koalisieregering

Jaco Fourie SêNet-briewe 2017-03-08

"AfriForum het dit reggekry om Julius Malema en die EFF te muilband ..."

US Woordfees 2017: Die toekoms van hoër onderwys in Suid-Afrika

Liné Loff Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-08

"Suid-Afrikaanse universiteite het die besonderse vermoë om ten spyte van die gebrek aan ondersteuning en hulpbronne steeds hoë akademiese standaarde te handhaaf."

Ngũgĩ wa Thiong’o: Decolonising the mind

Mercy Kannemeyer Menings 2017-03-08

"If you know all the languages of the world, but not your mother tongue, that is enslavement. Knowing your mother tongue, and all other languages too, is empowerment."

Die internasionale vrouestaking

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-03-08

"8 Maart is Internasionale Vrouedag. Hierdie jaar, hoop organiseerders, gaan dit ook die dag wees waarop vroue dwarsoor die wêreld gaan staak. Alle vroue is veronderstel om hulle te weerhou van enige werk, betaald of onbetaald, in die tuiste of buite die tuiste."

Bestuurderspos beskikbaar by die Breytenbach Sentrum

LitNet NetWerk 2017-03-07

Sluitingsdatum: 13 Maart 2017

Top