Pasgelaai

Sixteen international authors confirmed for the 2017 Open Book Festival

LitNet Books and writers 2017-06-05

"The Open Book Festival will be presented from 6 to 10 September 2017, once again offering a world-class selection of book launches, panel discussions, workshops, masterclasses, readings, performances and more."

Woordhel

CM SêNet-briewe 2017-06-05

"In miljoene jare is daar nog nooit 'n hel ontdek nie ..."

Hans Richardt se "Ewolusie-begripstoets"

Angus SêNet-briewe 2017-06-05

"Hans het vir my gevra om 'n "Ewolusie-begripstoets" op te stel oor sy van ..."

Isaac Newton en teïsme?

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-06-05

"Angus, my swaer was by Angus Buchan se biddag ..."

Mini-perde

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-06-05

"Is manupilasie ewolusie of nie?"

Terme in Afrikaans

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-06-05

"Met Afrikaans word finesse van ander tale vernietig ..."

Kamikaze deur Rudie van Rensburg: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2017-06-05

"Dis duidelik dat die skrywer gemaklik in sy genre is. Hy ken die fyner nuanses van spanning en sy bekwaamheid as boeiende storieverteller, en vermoë om net genoeg te verklap om jou aandag gevange te hou, maak van hom ’n lekkerlees-outeur."

’n Oog vir ’n oog

Anzil Kulsen Fiksie 2017-06-02

"Die nag is besig om te wyk. In die dounat sand kan sy die spore van die wit Toyota Corolla sien glim. Sy durf nie beweeg nie, maak nie saak hoe ongemaklik haar posisie is nie. Nie voordat sy doodseker is hulle is regtig weg nie."

Press release: “Streetkids” to perform at Artscape’s Zip Zap Circus lunch hour concert

LitNet Leefstyl 2017-06-02

"Zip Zap Circus will be bringing a fun-filled performance to the Artscape Lunch Hour Concert on the 6th of June."

ANC se skuimrubbertande ontbloot?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-06-02

"Mense is nie dom nie. Dit neem nie ’n groot sprong om af te lei dat radikale ekonomiese transformasie in hierdie geval ten koste van die armes gebeur nie."

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 2

Jeanne-Mari du Plessis Notas, toetse en vraestelle 2017-06-02

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 10-leerders.

Moet ons nuwe terme in Afrikaans skep?

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-06-02

"My hele tirade gaan oor verskille in taksonomie, wat verlore gaan in Afrikaans ..."

Skyn bedrieg

CM SêNet-briewe 2017-06-02

"As die werklikheid net so verskriklik soos fiksie verheerlik word ..."

Hannah Cornelius (1996–2017)

Joan Hambidge Poësie 2017-06-01

’n Gedig deur Joan Hambidge, opgedra aan Hannah Cornelius, die Matie-student wat die afgelope naweek wreed vermoor is.

LitNet: Jou vroueregte

LitNet Nuusbrief 2017-06-01

LitNet: Jou vroueregte

Vaselinetjie, die film: ’n onderhoud

Mercy Kannemeyer Onderhoude 2017-06-01

"Vaselinetjie is ’n film oor die soeke na identiteit en die lang pad na oorlewing om te ontdek wie jy werklik is; ’n huldeblyk aan die krag van die menslike gees, die mag van liefde en ons vermoë om ten spyte van alles wat teen ons saamsweer te triomfeer." Vaselinetjie begin op 22 September 2017 in filmteaters draai.

13 Reasons Why: enkele argumente

Liné Loff Menings 2017-06-01

"Is daar ’n gevaar dat kykers meer geneig sal wees tot risikogedrag, selfbesering of selfdood na hulle die reeks gekyk het? Is Hannah Baker se storie ’n uitsondering? Wat staan ouers te doen?"

Martin Luther herdenk na 500 jaar: deel 1

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2017-06-01

"Martin Luther was die absolute stigter en grondlegger van die Duitse Christelike kerkhervorming en ook die seminale figuur wat die dwalende Rooms-Katolieke Kerk uit die Donker Middeleeue na die ware oorspronklike evangeliese lig gelei het."

A vision for Afrikaans

Andries Visagie Universiteitseminaar | University Seminar 2017-06-01

"I am excited by the many strong voices that are currently speaking up in Kaaps. Listening to Kaaps in a film such as Noem my skollie or in an excellent play like Kristalvlakte by Amy Jephta, one is struck by the absurdity of dismissing Kaaps as little more than a 'jokey language'."

Is skrywers se outeursregte in gedrang?

Catrina Wessels Seminare en essays 2017-06-01

"Sinvolle outeursregwetgewing, en die effektiewe toepassing daarvan, is van sentrale belang vir die gesonde funksionering van die uitgewersbedryf, ’n bedryf wat toegespits is op die maak van boeke en die kweek van ’n sterk leeskultuur."

Top