Pasgelaai

Role conflict in married male educators early in the 21st century

Deon Vos, Philip C van der Westhuizen Academic research 2017-05-11

"The man still fulfils a variety of roles outside the home, including the following: he stands in a career with various roles posing challenges; he needs to develop his career; he needs to generate an income; and it is expected from him to fulfil various roles in the community and society."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Om te skryf

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-05-11

Proe aan LitNet se eerste slukkie van Om te skryf, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Rolkonflik by getroude manlike onderwysers vroeg in die 21ste eeu

Deon Vos, Philip C van der Westhuizen LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-05-11

"Die belewing van beide intrarolkonflik en interrolkonflik het ’n onvermydelike negatiewe uitwerking op die psigiese funksionering van die getroude manlike onderwyser, op sy funksionering as professionele onderwyser, op sy rol as vader en eggenoot, asook op die rol wat hy in die breë samelewing moet vervul."

Guidelines for the promotion of the well-being of South African psychologists

Erika Hitge, Izanette van Schalkwyk Academic research 2017-05-10

"Psychologists work long and inconvenient hours, have an unstable income when working in private practice, work with difficult cases such as homicide and suicide and are frequently faced with clients’ exhausted medical aids."

A neuroscientific view of the reading process

Ansie Lessing, Marike W de Witt Academic research 2017-05-10

"Reading skills imply decoding or recognising the written word by means of the merging of the sounds – an action requiring not only certain prerequisites, but also an action where a number of perceptual and cognitive skills are used to gain understanding of the concept."

The nature of ecclesiastical authority in W.D. Jonker’s reflections on church polity

Gert Duursema Academic research 2017-05-10

"Again he pointed out the dangers of bestowing centralised power and authority on a small group of people. Once again he also voiced his aversion to the fallacy of a national church, which had led to the Dutch Reformed Church’s establishing separate churches for separate population groups."

Winter van 1972

Dawid de Villiers Fiksie 2017-05-10

"Die opname in ’n psigiatriese hospitaal was oorweldigend.  Die een oomblik is jy nog besig, hoewel al hoe minder so, om matriek te probeer deurkom, die ander oomblik bevind jy jou tussen mense wat anders siek is as die gewone."

“Jol”, “antie”, “pelle”: omgangstaal in poniekoerante

Menán van Heerden, Elvis Saal Onderhoude 2017-05-10

"Kodevermenging in poniekoerante dien nie net as ’n aanduider van die veranderinge in die sosiopolitieke dinamika van die Afrikaanse spraakgemeenskap nie, maar het ook die potensiaal om onder lede van die spraakgemeenskap ’n bewustheid van hierdie veranderinge te skep."

’n Wens vir winter

Olivia M Coetzee Rubrieke 2017-05-10

"En dis wee daai tyd, tyd virrie Kaap se koue om ’n draai te kom maak. Die gawement speculate oorie water wattie winterseisoen gaan bring en baie van ôs is gewarried oorie water wat ôs wee moet in slaap."

Die eksklusiwiteit van kontemporêre evangelikaalse spiritualiteit in Suid-Afrika

Ronell Bezuidenhout Seminare en essays 2017-05-10

"Jy is óf 'vir oom Angus' óf jy is 'teen oom Angus'. (En bewaar jou as jy teen oom Angus is, want oom Angus is uitgesproke daaroor dat God aan sy kant is.)"

Riglyne vir die bevordering van die welstand van Suid-Afrikaanse sielkundiges

Erika Hitge, Izanette van Schalkwyk LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2017-05-10

"Die sosio-ekonomiese situasie in Suid-Afrika lei daartoe dat sielkundiges leef en werk in gemeenskappe wat gekenmerk word deur misdaad, armoede, siekte en maatskaplike euwels, wat hierdie riglyne vir die verryking van sielkundiges se welstand ’n noodsaaklikheid maak."

Skryf jou gedig vir ATKV/Kuier-gedigtekompetisie in

ATKV ATKV-Portaal 2017-05-10

Trek jou pen en papier nader, want dit is weer tyd vir ATKV en Kuier se gedigtekompetisie. Die kompetisie sluit 30 Junie 2017.

Karel Schoeman: elegie

Joan Hambidge Poësie 2017-05-10

"So vertrek die grotes
en gespreksgenote
een na die ander"

Nolle prosequi sertifikaat in Art 7?

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-05-10

"Slegs as die Nolle prosequi sertifikaat uitgereik is ..."

Kyk "KOOS KOMBUIS - Die Fokkol Song"

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-05-10

"Jaco Fourie, net vir jou ..."

Web deur Naomi Meyer: ’n FMR-resensie

Jaco Barnard-Naudé Resensies 2017-05-09

"Een van die hoofredes waarom Web ’n sterk en oorspronklike bydrae is, is dat dit geskryf is vanuit die oogpunt van karakters wat meestal in die Afrikaanse spanningsroman ’n sekondêre verteenwoordiging kry: die vrou, die moeder, kinders."

Die Poort: Helers deur Nelia Engelbrecht: ’n resensie

Yolanda du Toit Resensies 2017-05-09

"Nelia kwyt haar goed van haar taak om die leser vas te vang, byna soos in ’n surrealistiese borrel vol avontuur en bonatuurlike gebeure."

A handful of earth by Simon Bruinders: book launch

LitNet Books and writers 2017-05-09

Your are invited to the launch of A handful of earth by Simon Bruinders on the 10th of May, where he will be in conversation with Hamilton Wende.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-05-09

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van resensies van Afrikaanse boeke wat in April 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Uiteindelijk gaat alles voorbij

Ludo Teeuwen In memoriam 2017-05-09

"In Dit leven sterft een oude vrouw in de kamer van de boerderij waar ze als kind is opgegroeid. Op het einde van de roman is alles gezegd. De vrouw berust. De schaduw verdwijnt, lost op in de andere schaduwen. Een donkere sluier dekt alles toe. Vaarwel Karel."

Top