Pasgelaai
Die Poort: Helers deur Nelia Engelbrecht: ’n resensie
2017-05-09"Nelia kwyt haar goed van haar taak om die leser vas te vang, byna soos in ’n surrealistiese borrel vol avontuur en bonatuurlike gebeure."
A handful of earth by Simon Bruinders: book launch
2017-05-09Your are invited to the launch of A handful of earth by Simon Bruinders on the 10th of May, where he will be in conversation with Hamilton Wende.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2017
2017-05-09Hier is PEN Afrikaans se oorsig van resensies van Afrikaanse boeke wat in April 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Uiteindelijk gaat alles voorbij
2017-05-09"In Dit leven sterft een oude vrouw in de kamer van de boerderij waar ze als kind is opgegroeid. Op het einde van de roman is alles gezegd. De vrouw berust. De schaduw verdwijnt, lost op in de andere schaduwen. Een donkere sluier dekt alles toe. Vaarwel Karel."
Zuid-Afrikahuis: Programma, Juni 2017
2017-05-09Die Zuid-Afrikahuis bied in Junie ’n opwindende program aan, met onder andere ’n lesing deur Dan Sleigh oor 1795, ’n lesing oor kunstenaar Thérèse Schwartze en die Spannende Boeken Weken, waartydens die werk van Deon Meyer gevier sal word. Hier is die volledige program.
Antwoord op Jan Rap se brief van 3 Mei
2017-05-09"Ek is verheug om te sien dat jy nou uiteindelik besef dat Linguistiek die studie van Taal is ..."
Yesterday's dream: an interview with Mxolisi James Majola
2017-05-09"I was inspired by reading a book written by Ernest Hemingway, titled The old man and the sea. My mother was given a copy of this book by her employer when I was 10 years old. I started to read that book, and from there my love for reading books has never stopped."
Globale resessie
2017-05-09"Interresant dat sommige slimjanne nog aanhou dat daar nie globale ressesie is nie ..."
ATKV-Onderwyskonferensie: 3 Mei 2017, Spier
2017-05-09"Die boodskap was uiteindelik duidelik: ’n leier in die skool wat departementshoofde motiveer en verantwoordelik hou, ’n hoof wat nie in ’n kantoor sit nie, maar aktief met die leerders en hulle ouers omgaan, en goeie beplanning, dit is wat ’n verskil maak."
Eseltjiesrus se Reuse Boekefees 2017
2017-05-09"Die tiende jaarlikse Reuse Boekefees word Vrydag 19 Mei tot Sondag 21 Mei op McGregor naby Robertson in die Breederiviervallei gehou. Wat hierdie boekemakietie uniek maak, is dat dit ten bate van gehawende donkies is!"
ATKV-Woordveertjies 2017: Nou oop vir inskrywings
2017-05-08"Die 2017 ATKV-Woordveertjies word op Vrydag 8 September by ’n prestigegeleentheid by Anura buite Stellenbosch toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 2 Junie 2017."
Op die spoor van: bekendstelling
2017-05-08Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Op die spoor van, waar Rudie van Rensburg, Frederick Botha, Henry Cloete, Tertius Kapp, Martin Steyn en Bettina Wyngaard oor hul bydraes tot die bundel speurverhale sal gesels.
Verkiesing 2019: ver van ’n uitgemaakte saak
2017-05-08"So onlangs as drie jaar gelede sou dit byna heiligskennis gewees het om te wonder of die ANC nog na 2019 sal regeer. Nou is die vraag nie meer of die ANC sal regeer nie, maar wie gaan oorneem."
Sulamiet deur Lina Spies: bekendstelling
2017-05-08Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Sulamiet deur Lina Spies op 13 Mei 2017 in Stellenbosch.
Bibi Slippers in gesprek met Andries Visagie: verslag en klankopname
2017-05-08"Deur nie Facebook te hê nie, kan jy nie meer uitstal wat jy besig is om te doen nie, maar eerder die tyd gebruik om meer van iets anders te doen, soos om meer boeke te lees."
Stellenbosch City Orchestra presents Best of Broadway
2017-05-08The Stellenbosch City Orchestra, conducted by Paul van Zuilenburg, will be performing with Niël Rademan and Janelle Visagie at Lourensford on 26 and 27 May.
God is nog lewendig onder Afrikaners
2017-05-08"Maar nie meer binne tradisionele Afrikaanse kerke waar ..."
