Pasgelaai
Gulp: Kaapse paragrawe deur Johann de Lange: ’n resensie
2017-05-03"Tussen die menigtes in die Goue Akker en met sielige musiek wat speel, beland sy agter twee netjiese jongmans met aktetasse. Bo die geraas hoor sy een vir die ander een vra: 'So, how’s your sex life?'"
Karel Schoeman (1939–2017), ’n oorsig oor hierdie lewe
2017-05-02Human & Rousseau en NB-Uitgewers verneem met leedwese van die afsterwe van een van ons grootste Afrikaanse skrywers.
Karel Schoeman: Historiese romans en die historiese raamwerk
2017-05-02"Watter insigte bied die romanskrywer aan die geskiedenisstudent?"
Kaalvoet tot in die Drakensberge
2017-05-02Koos Kombuis vertel hoe Elders deur Erns Grundling en Dansend met die lewe: In die jeug van veroudering deur Kobus Anthonissen hom gehelp het om ’n naweek in die Drakensberge betekenisvol te maak.
Booking opens for EVITA at the Artscape Opera House
2017-05-02"Booking has opened for Andrew Lloyd Webber and Tim Rice’s seven-time Tony Award-winning musical EVITA, coming to the Artscape Opera House from 1 December 2017."
Reaksie op Raed-na-Gael se “liedjies” van 26 April 2017
2017-05-02"Jy sê Angus het my aangepor om jou met “ . . . ‘literariese’ geweld van die af te skryf” ..."
Staatsisteme en hul politieke ideologie
2017-05-02"Kan 'n mens praat van liberale demokrasie en republiek in een asem?"
Bending the rules by Rafique Gangat: book launch
2017-05-02You are invited to the launch of Bending the rules by Rafique Gangat in Johannesburg, where he will be in conversation with Tim Cohen, editor of Business Day.
Wat is nuus?
2017-05-02"Ek sien die afgelope paar dae in die koerantopskrifte daar is moeilikheid in Coligny ..."
Suidoosterfees 2017 se konsert van hoop
2017-04-28"Toe Mango Groove se 'Dance some more' ten slotte 'n massa-uitvoering word, is die gehoor op hul voete en dans saam."
Suid-Afrika se sosio-ekonomiese krisis: is daar oplossings?
2017-04-27Suid-Afrika is 'n ontwikkelende land. Hoe kan dit ekonomies groei?
Tartuffe, 'n teaterresensie
2017-04-27"Sylvaine Strike, die spelers en die tegnici verdien hoë lof. ’n Mens beleef nie dikwels sulke toneelkuns nie."
Koors deur Deon Meyer, 'n LitNet Akademies-resensie-essay
2017-04-27"Die mantel van spekulatiewe fiksie bied Meyer wel die vryheid om te speel met groot idees soos dat die drastiese verlaging van die menslike bevolking sal help om die aarde se biosfeer te herstel. Maar Koors ondersoek ook die komplekse verhouding tussen die mens en die natuur, die fyn balans tussen beskawing en animalistiese aard en die mens se reg op die aarde se hulpbronne."
DJ Opperman (1914–1985)
2017-04-27“Die hoogste vreugde van die aarde word gewek deur die drie-eenheid: eet, drink en gesprek.” Lees oor die lewe en werk van DJ Opperman.
