Pasgelaai
Vir wie stem bruinmense nou?
2017-04-25"Die verkiesing van Bonginkosi Madikizela as waarnemende Wes-Kaapse DA-leier verteenwoordig, so hoop ek, die einde van bruin/kleurling-politiek soos ons dit voor en na 1994 geken het."
Selfbeskikking vir Afrikaners
2017-04-25"Waar staan die Afrikaner vandag sedert 1994 en hoe gaan dit oor die algemeen met Afrikaners?"
Globale ressesie onafwendbaar vir ontluikende ekonomieë
2017-04-25"Daar is verskillende tipe ekonomieë in globale ekonomie ..."
’n Neurowetenskaplike beskouing van die leeshandeling
2017-04-24"Die verwerwing van die leesvaardigheid is ’n holistiese proses wat die mens in sy geheel betrek. Lees impliseer die fisieke, gevoelsmatige, sosiale en kognitiewe betrokkenheid van die leser."
Is dit tyd?
2017-04-24"Dis vreemd dat mense wat bereid is om aan optogte deel te neem om presies dieselfde oogmerk te bereik as Buchan, hom kritiseer vir die wyse waarop hy werk."
Suidoosterfees 2017: Onderhoud oor boekprogram
2017-04-24"’n Mens hoop dat mense eerstens sal opdaag om na die gesprekke te luister – en dan saam te praat, saam te sorg vir lekker gesprekvoering, én, ongetwyfeld, aangesien dit ’n Kaapse byeenkoms is: lekker lag."
Vir Hans Richardt: Hoe om ʼn donkie te ry
2017-04-24"Jou skakel het my laat verlang na my kinderdae ..."
Werklikheid/realiteit ...
2017-04-24"Indien ek reg onthou, het ’n Sênetter onlangs gevra wat realiteit is ..."
“[I]n de ogen van niemand”. Steve Biko in de poëzie van Bert Schierbeek
2017-04-24"De gruwelijke moord op Steve Biko heeft in Nederland, waar de velerlei organisaties en verenigingen omvattende Anti-Apartheidsbeweging Nederland (AABN) heel actief was, vooral schrijvers weten te inspireren."
Nederlandse boeklesers kry hulle eie sideboard
2017-04-21"So pas is die suksesvolle Die Sideboard van die bekende Simon Bruinders onder die titel Dit is mijn land in Nederland uitgegee."
Illustrasiekompetisie: ’n onderhoud
2017-04-21"Ek dink dit is belangrik dat ’n prenteboek kinders se verbeelding moet aangryp en dat dit genot moet verskaf. Is dit ’n illustrasie wat jou asem wegslaan omdat dit ’n wêreld optower wat tot die verbeelding spreek? Só moet ’n wenillustrasie lyk!"
UJ-pryse 2017: kortlys
2017-04-21Die UJ-pryse word jaarliks in twee kategorieë en oor die grense van genres heen, toegeken. Hier is die kortlys.
Afrikaanse mense het 'n ding met donkies
2017-04-21"Vir Angus oor sy gefolterde verstaan van my taalgebruik ..."
Lys van politieke ideologieë
2017-04-21"Wat is die regerende party se politieke ideologie vs opposisie-partytjies se uiteenlopende (of nie) ideologieë?"
Globale ekonomiese vooruitsigte
2017-04-21"Die Wêreldbank het risiko in globale ekonomie voorsien ..."
Persbericht: Zuid-Afrikaanse historicus Dan Sleigh voor lezingenreeks naar Nederland
2017-04-20"In zijn lezing gaat Sleigh in op de gemeenschappelijke historische en culturele band tussen Indonesië, Zuid-Afrika en Nederland, een onderbelicht thema van onze gedeelde geschiedenis."
Koöperasiestories by die Bellville Burgersentrum
2017-04-20"Ek dink daar is min dinge so Afrikaans soos Koöperasiestories – die dorpie en sy mense met hulle teenstrydighede, voorbehoude en voorliefdes, maar veral warmte."
IL de Villiers (1936–2009)
2017-04-20“Die lewe bestaan mos uit bestemmings, uit drome en werklikhede, uit verbeel en ervaar. En ek dink selfs die ewigheid is ’n reis vol lig tussen die sterre.” Lees meer oor IL de Villiers se lewe en werk.
