Pasgelaai

Vonke spat oor godsdiens in skole

Jean Oosthuizen SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2017-04-19

"Die land kan hom gereedmaak vir ’n waterskeidingsaak ten opsigte van godsdiens in skole. Die hooggeregshof in Johannesburg hoor van 15 tot 17 Mei die stryd teen die beoefening van godsdiens gedurende skoolure aan."

Pansuan Harry Shumato atau?

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-04-19

"Harry Shumato kon van Britse afkoms wees ..."

Richardt-rekord in Limburg

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-04-19

"Gelderen, Venlo en Limburg ... "

Die VOC as eerste openbare maatskappy met aandele-uitgifte

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-04-19

"Moderne Nederland het nooit die Kaap die Goeie Hoop gekolonialiseer nie ..."

The shallows by Ingrid Winterbach: book launch

LitNet Books and writers 2017-04-18

You are invited to the launch of The shallows by Ingrid Winterbach in Cape Town, where she will be in conversation with Karin Schimke.

Zuid-Afrikahuis: Programma, Mei 2017

LitNet NeerlandiNet 2017-04-18

Die Zuid-Afrikahuis bied in Mei ’n opwindende program aan, met lesings, films en gesprekke oor Suid-Afrika en Afrikaans. Hier is die volledige program.

Queen of the Free State by Jennifer Friedman: book launch

LitNet Books and writers 2017-04-18

You are invited to the launch of Queen of the Free State by Jennifer Friedman on 23 May (Cape Town) and 25 May (Johannesburg).

Remco Campert en Breyten Breytenbach

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2017-04-18

"Het gesprek tussen Breyten Breytenbach en Remco Campert, op zevenentachtigjarige leeftijd de laatste overlevende van de zogeheten Beweging van Vijftig, kan post factum in het Zuid-Afrikahuis misschien een licht werpen op de persoonlijke en poëticale verhouding."

Karin Hougaard, ’n onderhoud

Christiaan J de Swardt, Karin Hougaard Onderhoude 2017-04-18

“Lyk my soos ons ouer word, leer ’n mens aanvaar die lewe is ’n konstante proses van wortels optrek, horisonne agterlaat – van tot siens sê; net om ook weer hallo te sê!”

Globale ressesie onafwendbaar

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-04-18

"Of Zuma nou vir Gordhan gehou het of nie ..."

Wat beteken Guthrie se Deportee?

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-04-18

"Woody Guthrie se liedjie oor Mexikaanse trekarbeiders  ..."

My pad met die doodsengel deur Belinda Bras-Nel: ’n onderhoud

Belinda Bras-Nel Skrywersonderhoude 2017-04-18

"Met hierdie boek wil ek regtig dat mense hul vrese rondom die dood konfronteer en die opsie oorweeg dat die siel ewig is en hul geliefdes nog steeds toeganklik is vir insigte en begeleiding."

Die realiteit van menswees

CM SêNet-briewe 2017-04-18

"Met elke sintuig kan lewe beleef en ervaar word ..."

Baas Baba deur Marla Frazee: ’n resensie

Anke Theron Resensies 2017-04-18

"Baas Baba is ’n lekker tong-in-die-kies boek vir toekomstige mammas, veral as daar ’n boetie of sussie betrokke is."

Graad 7-wiskundevraestel: kwartaal 1

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2017-04-18

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 7-leerders.

Exploring language variation in the Afrikaans tabloids Son and Sondag

Elvis Saal Academic research 2017-04-13

"Writers of tabloids do not attempt to integrate all the features of the relevant social dialect of the target reader, but in their stylisation focus on those distinctive features that the reader could easily recognise and identify with."

LitNet: Jou optog

LitNet Nuusbrief 2017-04-13

LitNet: Jou optog

’n Verkenning van taalvariasie in die Afrikaanse poniekoerante Son en Sondag

Elvis Saal LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2017-04-13

"Die vernakulêre style soos uitgebeeld in die twee Afrikaanse poniekoerante is nie – soos daar baie keer aangevoer word – slegs ’n verlengstuk van Engels nie, maar het nog die vermoë om met oorspronklike Afrikaanse skeppings vorendag te kom en Afrikaans op dié wyse te voed en te laat groei."

Is Suid-Afrika faktap?

Christiaan J de Swardt Menings 2017-04-13

"Sielkundiges, sosioloë en kriminoloë is dit almal eens: samelewingsdruk maak mense emosioneel afgestomp, egosentries, arrogant en hardvogtig. In dié kultuur van minagting heers ’n gebrek aan dissipline en, veral, wedersydse respek."

Kan hordes verdeelde impotente opposisie partytjies in SA verenig in 2019?

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-04-13

"Kan daar nou 'n demokratiese era politieke party ontstaan in SA?"

Top