Pasgelaai
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2017
2017-04-06Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Man van Cirene deur FA Venter: ’n resensie
2017-04-06"Waarmee die leser hier gekonfronteer word, is ’n soort Bybelse toerisme waarby hy, byna soos tydens die Passiespel, Bybelse en Bybels-geïnspireerde taferele voor hom sien afspeel."
Dricky Beukes (1918–1999)
2017-04-06“Ek skryf ontspanningsleesstof, want ek voel ontspanne as ek skryf. Ek dink nooit aan ’n spesifieke teikengroep of ’n ‘iemand’ nie, maar skryf doodgewoon vir ménse.” Lees meer oor Dricky Beukes se lewe en werk.
Geraas oor Zuma skuiwe net rookskerm vir ander globale probleme met SA?
2017-04-06"As Suid-Afrika ’n veilige hawe vir internasionale terroriste en misdaadsindikate is ..."
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns: oproep om referate
2017-04-05Akademielede en/of belangstellendes wat by vanjaar se SAAWK-simposium referate wil lewer, word hartlik uitgenooi om voor 31 Mei ’n voorlegging te doen.
Koeëlreën deur Wollie Wolmarans en Japie Bogaards, ’n onderhoud
2017-04-05"Die misdadiger laat nooit (amper nooit) sy wapen op ’n misdaadtoneel nie, maar uit die doppies kan ek as deskundige baie inligting verkry en selfs uit die koeëlgate kan daar baie geleer word."
Katinka Heyns: ’n onderhoud
2017-04-05"Ek is dankbaar vir die beroepsgeleenthede wat ek gehad het en die fantastiese ondersteuning van soveel mense daar buite. Ek is ook dankbaar dat die branders wat my en my familie soms onverhoeds betrap het, ons sterker leer swem het."
Van plek-plek na Elders
2017-04-05"Erns sit sy hand op my skouer en kyk my vierkant in die oë. Met so ’n skewe glimlag. 'Walk it off ...' Ek glo dis tyd vir ’n vliegkaartjie Spanje toe."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die fortuinsoekers deur Lerina Erasmus
2017-04-05Proe aan LitNet se eerste slukkie van Die fortuinsoekers: Die Mannheim-sage 1 deur Lerina Erasmus, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
PEN Afrikaans: Ons groet die somer met ’n nuwe boekbonus van Taalgenoot
2017-04-04PEN Afrikaans deel met vriendelike vergunning van Taalgenoot dié inhoud wat relevant is vir lesers, leeskringe en skrywers.
Rommelstatus en die politieke wildernis vorentoe
2017-04-04"Hou voorts in gedagte dat selfs al is Zuma dan nie meer president van die land nie, hy nog steeds president van die ANC is ..." Bettina Wyngaard oor rommelstatus en die moontlike mosie van wantroue in die president.
Herfsmiddag
2017-04-04"Wanneer honde blaf,/ kalmeer dit gemoedere:/ iets, iemand, is nog aan die waghou."
Soutrivierstasie (soos onthou uit 1997)
2017-04-04"Verdra my herfsherinnering,/ my teenwoordigheid daar op Soutrivierstasie,/ waar die son bottergeel verblind/ voor dit ondergaan asof vir oulaas."
Die meisie op die bus en ander liefdesverhale: ’n resensie
2017-04-04"Die bundel is ’n samestelling van Doc Immelman se verhale wat in die jare 1955 tot 1965 in tydskrifte soos die destydse Die Huisgenoot en Sarie Marais gepubliseer is. Almal met die liefde as tema – al 13 van hulle."
Hidden Figures: ’n filmresensie
2017-04-04"Hidden Figures word hoog aanbeveel. Dit belig ’n uiters interessante stuk geskiedenis terwyl dit jou volkome intrek op emosionele vlak, tot by die baie bevredigende einde."
Oor Afrikaans op Stellenbosch
2017-04-04"Dit bly steeds vreemd dat die debat oor die toekoms van Afrikaans op Stellenbosch so selektief gefokus word op net sekere aspekte daarvan wat nie altyd die kernaspekte is nie, en dan belangriker aspekte ignoreer."
Priscilla Queen of the Desert: ’n resensie
2017-04-04"Maar alle suurpruime se vooroordeel ter syde, dit was een van my gunsteling-blyspele nog. Ek het lanklaas so lekker gelag, gehuil en my verwonder aan die pragkostuums."
Eindspel deur Wilna Adriaanse: ’n resensie
2017-04-04"Tipies Adriaanse is die ingewikkelde storielyn en die karakters wat nie eensydig en stereotipies uitgebeeld word nie."
