Pasgelaai

“Werkstaking by die kleigat”: John Miles lewer kommentaar

John Miles Menings 2017-03-28

"Die titel van Van den Heever se skets maak die leser reeds bedag op die moontlikheid van ironiese afstand. ’n Werkstaking by kinders se speelplek. 'Werk' teenoor 'speel', politiek by die spel!"

Video: Turning point by Theuns Eloff

Réney Warrington Boeke en skrywers 2017-03-28

Ralph Mathekga in conversation with Theuns Eloff at the launch of Turning point.

“Werkstaking by die kleigat”: Braam de Vries lewer kommentaar

Abraham H de Vries Menings 2017-03-28

"Toon van den Heever se 'Werkstaking by die kleigat' is die klassieke begin van juis die 'weerstandsmotief' (weerstand teen onregte) in die Afrikaanse kortverhaal."

Voldoen Onderwêreld deur Fanie Viljoen aan die norme vir ’n geslaagde voorgeskrewe werk vir graad 12 Afrikaans Huistaal-leerders?

Elize Vos LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-03-28

"Die keuse van geskikte leesmateriaal vir die adolessenteleser, maar ook die geskikte keuse van skoolvoorgeskrewe werke, kan nie genoeg beklemtoon word nie. In die keuse van hierdie leesmateriaal behoort die leesvoorkeure en -behoeftes van die adolessenteleser in ag geneem te word."

Once we were sisters by Sheila Kohler: a book review

Robert Greig Books and writers 2017-03-28

"Sheila Kohler’s tender, searing autobiographical memoir is emotionally and technically intelligent, shaped by a sense of the dangers of self-regard."

“Werkstaking by die kleigat”: Willie Burger lewer kommentaar

Willie Burger Menings 2017-03-27

"Eerstens berus die twee here se beskouing van die verhaal ongelukkig op ’n onversigtige en oppervlakkige, oorhaastige lees daarvan – wat al die ironie miskyk en daarom ’n verhaal wat eintlik merkwaardig vir sy tyd was en wat veral vir vandag relevant is, mislees."

Book launch: Cult Sister by Lesley Smailes

LitNet Boeke en skrywers 2017-03-27

You are invited to the PE and Johannesburg launches of Cult Sister by Lesley Smailes on 4 and 6 April 2017.

Niël Rademan oor die Suidoosterfees 2017

Niël Rademan, Naomi Meyer Feeste 2017-03-27

"Ons is soomloos in ras, kultuur, klas, geloof, taal – met ’n fokus op Afrikaans, vir jonk en oud! Ons is werklik Slegs vir almal!"

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 5

DuPreez Strauss NeerlandiNet 2017-03-27

"Afrika is in vergelyking hiermee die land van absolute melk en heuning – hy gee grondstowwe en gewasse so mildelik dat dit maklik is om te dink dit kon vir ewig aanhou."

À la CM

Angus SêNet-briewe 2017-03-27

"Suiker is sulke kristalletjies ..."

Taal is wispelturig

Angus SêNet-briewe 2017-03-27

"Ja, taal is ʼn wispelturige ding, dit verander gedurig ..."

The Tale of Peter Rabbit at the Artscape Theatre Foyer

LitNet Teater 2017-03-24

"Beatrix Potter's delightful story for children, The Tale of Peter Rabbit, will be at Artscape Theatre Foyer during the April Easter school holiday."

Hoekom ras en geslag saak maak in die Spur-voorval

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-03-24

"As ons regtig erns bedoel daarmee om ’n gesonde samelewing te bou, dan moet alle geweld teenoor vroue en kinders verwerp word. Sonder uitsondering. Sonder verskoning. Sonder verontskuldigings."

Kô, lat ons sing! by die Woordfees 2017: ’n resensie

Michael le Cordeur Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-24

"Vir ’n oomblik, net ’n vlietende oomblik was daar ’n klein, skraal man op die verhoog: sy hare skitterwit. Hy glimlag sag en knik sy kop."

LitNet: Jou teater

LitNet Nuusbrief 2017-03-24

LitNet: Jou teater

Tom Lanoye houdt passionele Hugo Clauslezing in Antwerpen

Herman Meulemans NeerlandiNet 2017-03-24

"Aan de buitenkant prijken de borstbeelden van Racine, Molière en Corneille. Aan de binnenkant hield Tom Lanoye een diep doorleefde, passionele Hugo Clauslezing over Nelson Mandela, Zuid-Afrika en de complexe relatie met Vlaanderen."

Call for entries for sixth SCrIBE Scriptwriting Competition

LitNet Skryfsake en rubrieke 2017-03-24

Calling all writers! It’s SCrIBE time! Entries for submissions for the Imbewu Trust’s 2017 SCrIBE Scriptwriting Competition open on 31 March. 

As in die mond deur Nicole Jaekel Strauss: ’n onderhoud

Nicole Jaekel Strauss, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-03-24

"Inspirasie kom soms uit sake, soms uit mense, soms uit plekke. Maar sit en wag doen ek nooit nie. Vermoed ek sal nooit aan die skryf kom nie."

Zille en Kohler-Barnard se opmerkings

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-03-24

"PW Botha het in 1983 referendum gehou en apartheid geskrap ..."

ATM vier Menseregtedag met HemelBesem, YOMA en Coenie de Villiers

Izak de Vries, Naomi Bruwer Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2017-03-23

Die Afrikaanse Taalmonument en -museum het Saterdag Menseregtedag gevier met HemelBesem, YOMA en Coenie de Villiers se Oor een stem-piekniekkonsert by die Taalmonument se tuinteater.

Top