Pasgelaai

Huis, woning, tuiste: kortlys nou bekend

LitNet Skryfkompetisies 2017-03-23

LitNet het altesaam 444 inskrywings vir die gedigkompetisie met die tema "huis, woning, tuiste" ontvang. Die inskrywings was uiteenlopend en deelnemers het beïndruk met hul interessante onderwerpe, unieke benaderings en knap skryfstyl.

A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate

Stephanus Muller Universiteitseminaar | University Seminar 2017-03-23

"I have taken a long time to write a response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate, published on 20 July 2016."

Syferfontein deur Cas Wepener: ’n FMR-resensie

Danie Botha Resensies 2017-03-23

Danie Botha resenseer Syferfontein deur Cas Wepener. Hierdie resensie is  oorspronklik op Fine Music Radio uitgesaai.

Ons kom van vêr: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Gunther Pakendorf Resensies 2017-03-23

"Ons weet dat taal, enige lewende taal, aan ’n gedurige verandering onderworpe is; dat dit, om met Bakhtin te praat, in sy wese 'karnavalesk' is, bont en middelpuntvliedend aan die beweeg, sonder te veel bekommernis oor reëls en voorskrifte."

Hanna deur Maretha Maartens: ’n resensie

Riette Rust Resensies 2017-03-23

"En hoe prikkelend word die roman nie ingelei nie: 'Peninna kyk op en haar gesigsuitdrukking verander.' Dis wat Maretha Maartens se Hanna waarskynlik ook aan lesers sal doen."

Vonnisbespreking: Bemoeiing met ’n uitsluitende kontraktuele verhouding getroef deur vrye mededinging

Johann Neethling, Johan Potgieter LitNet Akademies (Regte) 2017-03-23

Johann Neethling en Johan Potgieter bespreek vier sake waarin beweer is dat Masstores ’n delik gepleeg het deur bemoeiing met die uitsluitende ooreenkoms tussen ’n voedselkleinhandelaar (Pick n Pay of Shoprite Checkers) en die eienaar of verhuurder van ’n winkelsentrum ingevolge waarvan die voedselhandelaar die eksklusiewe reg gehad het om voedsel in die sentrum te verkoop.

Vir Jan Rap: nog 'n lesing oor Linguistiek en Grammatika

Angus SêNet-briewe 2017-03-23

"Jou hele betoog van jou vorige brief is 'n bewys dat jy onkundig is oor wat Linguistiek, Grammatika, Grammatikaterme, taalonderrig, taalontwikkeling en teorie is ..."

Wellingtonse gemeenskapsleiers voer oop gesprek oor taal en identiteit

Willem de Vries Menings 2017-03-23

Edwena Goff tydens die gesprek: “Wat bring ons vanoggend bymekaar? Ons taal en die identiteit wat ons vind in ons taal. Vir my, wanneer dit kom by my taal, is ek deel van ’n nierassige volk, nie ’n veelrassige volk nie.”

Louise Behrens (1903–1994)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2017-03-23

“’n Kennis van en ’n voorliefde vir die wêreld se groot letterkunde en kuns en musiek is al erfenis wat ons ons kinders sal kan nalaat." Lees oor Louise Behrens se lewe en werk.

Van den Heever se “Werkstaking by die kleigat”: Regtig nodig in Die Afrikaanse kortverhaalboek?

Anton van Niekerk, Nico Koopman Menings 2017-03-22

"Ons kan seker die verlede nie vergeet nie. Maar waarom aan hierdie verhaal van rassisme en growwe paternalisme status verleen deur dit ook in hierdie besondere bundel op te neem? Waarom hierdie verhaal nie toelaat om rustig te verdwyn in die vergetelheid wat dit so ryklik verdien nie?"

Sirkus deur Irma Venter: ’n onderhoud

Irma Venter, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-03-22

“Ek hoop ek skryf fiksie wat lesers toelaat om iewers anders te wees, om te vergeet van die kinders en die kos en die motorpaaiement.”

Taal- en culturele diversiteit in het universitair onderwijs

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2017-03-22

“Het is hoog tijd voor een rationeel en emotioneel taaldebat. Omdat globalisering niet zozeer verengelsing is maar respect voor en verdieping in meertaligheid en andere culturen.”

Vat jou hele hart deur Elkarien Fourie: ’n onderhoud

Elkarien Fourie, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-03-22

"Dat dit ’n reis na binne was, mag ’n geykte beeld wees, maar dis onvermydelik wat gebeur as ’n mens die vreemde invaar en baie op jouself aangewese is."

LitNet Eerste slukkie: Kultuurvryheid en selfbestuur (Redakteur: Heinrich Matthee)

LitNet Boeke en skrywers 2017-03-22

LitNet publiseer voortaan uittreksels uit pasverskene boeke. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Proe nou aan Kultuurvryheid en selfbestuur, waarvan Heinrich Matthee redakteur was.

For Friends & Family deur Nicky Stubbs: ’n resensie

Ilse van der Merwe Resensies 2017-03-22

"Familiefoto’s uit haar kinderdae verleen ’n ekstra skeut nostalgie en jy kan die onopgesmukte samesyn sien – dis ware familieresepte vir hegte familietye om tafels oraloor."

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 4

Annari Breed NeerlandiNet 2017-03-22

"Twee Belgiese biere later is die strydbyl begrawe en peper die manne my met vrae oor Afrikaans en Suid-Afrika. Dit is nie ’n verrassing dat al wat hulle van Suid-Afrika weet, dit is wat by hulle sitkamers ingedra word deur die nuuskanale nie."

Vir Angus oor sy lesing van 17 Maart 2017

Jan Rap SêNet-briewe 2017-03-22

"Wat ek vir jou gesê het oor linguistiek en grammatika staan steeds ..."

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 3

DuPreez Strauss NeerlandiNet 2017-03-22

"En ek besef: ons almal se tale is onlosmaaklik verbind aan die plekke waar dit vandaan kom. Dit is die plig van elke taal om dinge te sê oor sy eie stukkie grond en sy eie mense wat geen ander taal sal kan sê nie."

Onthou julle nog vir Auntie Schwarz?

Jaco Fourie SêNet-briewe 2017-03-22

"Oftewel "Anti-Black" en Werner Ferns se teëvoeter "Lily White".

Buff-nagedagtes

oester SêNet-briewe 2017-03-22

"Soos jy sekerlik behoort te weet was dit hierdie naweek, weereens, Buff ..."

Top