Pasgelaai

Nuut by LAPA in Maart 2017

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2017-03-30

Daar het die afgelope maand belangrike boeke by LAPA verskyn.

Jump on the Bant Wagon by Nick Charlie Key: book launch

LitNet Boeke en skrywers 2017-03-30

You are invited to the book launch of Jump on the Bant Wagon by Nick Carlie Key, where he will be in conversation with Simon van Wyk.

Language and transformation at Stellenbosch University – critically rethinking the language policy at Stellenbosch University now

Stephanus Muller Universiteitseminaar | University Seminar 2017-03-30

"But, I think what we are seeing unfold across the campuses in our country shows that our time for more elegant solutions to complex problems has started to run out, that our country is bleeding, struggling to right itself after the disaster of apartheid and its aftershocks, that if Afrikaans is to flourish it will have to be in concert with or in the mouths of the intelligent voices of those who are currently protesting against the way it lives in our institution."

Ahmed Kathrada, the librarian of Robben Island

Darryl David In memoriam 2017-03-30

"RIP Great Soul. I will carry your words with me for the rest of my days. And may they name a library in your honour one day soon."

US Woordfees: WOORDtroFEES-nominasies vir 2017

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-30

Die kortlys van nominasies vir vanjaar se US Woordfees WOORDtroFEES-toekennings is pas bekend gemaak. Hier is die lys van genomineerdes.

Sin van die lewe

Tiens SêNet-briewe 2017-03-30

"Ek wonder maar soms oor die sin van die lewe ..."

Russophobia as nalatenskap van Totale aanslag mentaliteit

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-03-30

"Dis verbasend hoe erg die Afrikaanse media nog aan Russophobia ly ..."

US Woordfees 2017: Wys ons die Lae Lande in woord en klank

Marike van der Watt Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-30

"Die Lae Lande is tydens die afgelope US Woordfees goed verteenwoordig. Buiten die optredes van die Nederlandse en Vlaamse woordkunstenaars Stefan Hertmans, Peter Verhelst, Abdelkader Benali, Pamela Pattynama, Tom Lanoye, Diane Broeckhoven en Kurt Defrancq het die Lae Lande ook in verskeie musiekproduksies opgeklink."

Patriots & parasites: an interview

Julia Smuts Louw, Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2017-03-29

"As a woman of her time, as an Afrikaans person of her time, and even as an MP of her time, she never bent with the breeze – she was 'what the willow does to the wind'."

Wen Kokkedoor-boeke met kykNET se Kokkedoortjie

LitNet Wen 2017-03-29

Een gelukkige leser kan drie lekker kookboeke uit die kykNET-Kokkedoor-stal losslaan. Vind hier uit hoe om in te skryf.

ATKV Oesfees 2017: Fotoalbum 1

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-03-29

Die ATKV-Oesfees het op 25 Maart by Solms Delta in Franschhoek plaasgevind. Izak de Vries deel sy foto's en video.

Kokkedoortjie: ’n onderhoud

Martjie Malan, Naomi Meyer kykNET Portaal 2017-03-29

"Kokkedoortjie wil juis vir gesinne aanmoedig om saam kos te maak – dit skep wonderlike geleenthede vir verhoudinge bou."

Wenners: "Huis, woning, tuiste"-gedigkompetisie

LitNet Skryfkompetisies 2017-03-29

Twee digters wen kontant en boekpakkies met LitNet se gedigkompetisie. Hier is die wenners!

Handful of rain deur Jack Hammer

Natie Botes Musiek 2017-03-29

"Jack Hammer met hulle nuwe akoestiese harmonie het iets geskep wat beskryf moet word as ongekompliseerde rock met al die raakpunte van internasionaal bekende merkers, maar wat nooit die kontinent van hul oorsprong verraai nie."

Akademici gesels ’n hond uit ’n bos

Andries Visagie Seminare en essays 2017-03-28

"Kort voor die Paasnaweek kom ’n groep van sowat 20 navorsers wat op die terrein van mens-dier-studie werksaam is by die Universiteit Stellenbosch byeen om hul jongste navorsingsresultate oor honde in die Suider-Afrikaanse literatuur voor te lê."

Persvrystelling: Nuwe bestuurder vir die Breytenbach Sentrum op Wellington

LitNet Leefstyl 2017-03-28

"Francois Lötter, voormalige senior assistentredakteur van Die Burger en Beeld, is met ingang van 1 Mei 2017 aangestel as bestuurder van die Breytenbach Sentrum."

Onderwêreld: gewaagd of geslaagd?

Estelle Kruger, Elize Vos Onderhoude 2017-03-28

"Adolessente beleef nie noodwendig meer ’n 'beskermde wêreld waarin hulle veiligheid ervaar' nie. Ons kan hierdie kontensieuse onderwerpe nie meer van hulle weghou en hulle leesstof langer in watte toedraai nie."

Katryn deur Winnie Rust: ’n resensie

Suzette Myburgh Resensies 2017-03-28

"Sy kon onder haar karakters se vel inklim en vanuit hulle harte praat. Sy kon lesers ontroer, soos wat ook haar eie maatstaf vir haar skryfwerk was: dat dit moet gaan oor dinge wat haar ontroer."

Does Onderwêreld by Fanie Viljoen meet the norms of a successful prescribed work for Grade 12 Afrikaans Home Language learners?

Elize Vos Academic research 2017-03-28

"It can be concluded that the choice of a prescribed book poses several challenges and the successful selection of such a book holds benefits for both the learner and the promotion of reading."

Nomme 20 Delphistraat deur Shirmoney Rhode: ’n resensie

Gunther Pakendorf Resensies 2017-03-28

"Hierdie beskeie bundel met sy 25-tal gedigte dra die goeie nuus van ’n nuwe stem uit die Kaapse Vlakte. Shirmoney Rhode behoort tot die sogenaamde millennariërgenerasie en haar gedigte praat ’n annerste soort taal."

Top