Pasgelaai

Vals nuus van media grootste bedreiging vir wêreldvrede in nuwe millennium?

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-04-11

"Vals nuus is tasbare werklikheid in SA en res van die wêreld ..."

Cult sister by Lesley Smailes: an interview

Lesley Smailes, Naomi Meyer Books and writers 2017-04-10

"Cult sister is my memoir of the ten years I spent travelling around America with a nomadic, very fundamental Christian group. I try to paint an honest word picture about life in the strange group from my point of view."

Poetry slam as therapy sessions

Karin Schimke Opinion 2017-04-10

"Poetry slam sessions, says d’Abdon, are places where young people can 'voice their dissatisfaction, channel their anger and heal'."

Vir Jan Rap, nog steeds oor Logika en Grammatika

Angus SêNet-briewe 2017-04-10

"Linguistiek is die wetenskaplike studie van taal met al sy aspekte ..."

Wie is die Afrikaner?

Frik Lotz SêNet-briewe 2017-04-10

"Baie keer word gevra wie die Afrikaner is  ..."

Trump se muur?

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-04-10

"Was dit dalk Wall Street? "

Robert Greig on the language debate at Stellenbosch University

Robert Greig Universiteitseminaar | University Seminar 2017-04-10

"Perhaps those who cherish Afrikaans, speak it, write it and exist in it would be better off considering new mechanisms to preserve it through action."

Die plan om vi Jesus dood te maak

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2017-04-07

"Oppie eeste dag vannie Fees van Ongesuurde Brood toe kommie dissipels na Jesus toe en vra: 'Waa wil U hê ôs moet gan regmaak vi U ommie Paasmaal te iet?'"

Enkele woorde oor Henning Snyman

Ernst Kotzé In memoriam 2017-04-07

"’n Opvallende kenmerk was dat hy sy uitstaande intellek met sy geloof kon integreer, en die insigte van die wetenskap as deel van die goddelike openbaring geïnterpreteer het."

Suid-Afrika sê dankie, Msholozi

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-04-07

"Meer as een kommentator het Zuma se bewind vergelyk met ’n huwelik waar geweld en misbruik aan die orde van die dag is. Op 7 April het gewone Suid-Afrikaners hul voorneme om ’n egskeidingsbevel te verkry, aangekondig."

Luna Paige: "Die belangrikste was om die projek met integriteit aan te pak"

Henry Cloete Musiek 2017-04-07

"Ek dink ook dit het gehelp dat nie een van ons werklik bekommerd was of gefokus het daarop om iets kommersieel te doen nie."

Jan Smuts: Afrikaner sonder grense by Richard Steyn – a book review

Bill Nasson Books and writers 2017-04-07

"At the heart of this absorbing portrait – within a ribcage that contains much else – lies the enigmatic contradiction of Smuts, a revolving mask that his latest biographer does a good job of lifting."

LitNet: Jou Katinka

LitNet Nuusbrief 2017-04-07

LitNet: Jou Katinka

PEN Afrikaans Nuusbrief: April 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-04-07

Oor: 'n Dag lange resensiekursus aangebied deur twee top-skrywers; nog 'n boekebonus met die komplimente van Taalgenoot; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Maart; die wenners van die 2017 Akademie-pryse; nuwe Afrikaanse boeke in April

Vir Angus oor sy verdere linguistiek- en grammatikales aan my op 23 Maart

Jan Rap SêNet-briewe 2017-04-07

"Jy reken jy het lank terug aan my verduidelik dat ‘Logika’ en ‘Grammatika’ verwant is aan mekaar ..."

Flame and song: A memoir by Philippa Namutebi Kabali-Kagwa and How to open the door by Marike Beyers

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2017-04-07

"How to open the door and Flame and song are books about 'being in the world and not defeated by it'. In both, it is often that which is not said that is delivering the strongest punches."

Durban bidding to become a Unesco City of Literature

Darryl David Books and writers 2017-04-06

Breaking news: "We have lodged our formal announcement with Unesco that Durban is going to bid to become South Africa’s and Africa’s first Unesco City of Literature." Read it first on LitNet.

Die aard van kerklike gesag in die kerkregtelike besinning van W.D. Jonker

Gert Duursema LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2017-04-06

"Besluite van kerklike vergaderings is volgens Jonker bindend slegs as dit ooreenstem met die Woord van God. Indien nie, is dit nie bindend nie en mág gelowiges daarteen appelleer."

Hugo Claus, Tom Lanoye, Protea, Vlaandere en Suid-Afrika

Quintus van der Merwe NeerlandiNet 2017-04-06

"Na aanleiding van die onlangse Hugo Claus-lesing deur Tom Lanoye in Antwerpen, hiermee my persoonlike ervaring van verhoudinge tussen Suid-Afrika en Vlaandere."

Händel se Messias: 275 jaar later

Naomi Meyer Musiek 2017-04-06

"Dié oratorium word onder leiding van Louis van der Watt uitgevoer. Hy dirigeer die Canticum Novum-studentekerkkoor, die USSO-orkes, en die sangstudente van die Departement Musiek. Die resultaat is 'n gevoelvolle en opheffende ervaring."

Top