Pasgelaai
Koöperasiestories by die Bellville Burgersentrum
2017-04-20"Ek dink daar is min dinge so Afrikaans soos Koöperasiestories – die dorpie en sy mense met hulle teenstrydighede, voorbehoude en voorliefdes, maar veral warmte."
IL de Villiers (1936–2009)
2017-04-20“Die lewe bestaan mos uit bestemmings, uit drome en werklikhede, uit verbeel en ervaar. En ek dink selfs die ewigheid is ’n reis vol lig tussen die sterre.” Lees meer oor IL de Villiers se lewe en werk.
VraNet: Werksonderhoude
2017-04-20Het jy al ooit gewonder oor volwassenes se vreugdes, frustrasies en verantwoordelikhede? LitNet wil jou help om die gaping tussen kindwees en volwassenheid te oorbrug deur namens jou vir mentors raad en praktiese wenke te vra.
Digter Petersen en ander gehuldig by Suidoosterfees 2017
2017-04-20"Die pad tussen Vredenburg en Paternoster het in Junie 1997 ’n groot gees uit die Afrikaanse letterkundige wêreld geëis. Nou, twee dekades later, word hulde aan die dominee, digter en uitgewer Patrick James Petersen gebring."
Vonnisbespreking: Swembaddens, visdamme, ander waterpoele en kinderslagoffers – deliktuele aanspreeklikheid
2017-04-20"Desnietemin rus die primêre verantwoordelikheid vir die veiligheid van kinders op hul ouers. Dit is hul plig om toe te sien dat hul kinders nie alleen ronddwaal op persele waar gevare skuil nie, al is dit net vir ’n baie kort tydjie."
Suidoosterfees 2017: 'Ons moet al die variëteite van Afrikaans omhels'
2017-04-20"Dit is amper weer tyd om die diversiteit van Afrikaans by die jaarlikse Suidoosterfees te vier. Menán van Heerden het met die Khoisan-navorser en skrywer, Willa Boezak, oor die dansproduksie Die riel van hip-hop, taal en identiteit gesels."
Nasionale proteste: Hoe nou vorentoe?
2017-04-20"Verskonings soos 'wit monopoliekapitaal' word dus voorgehou as redes hoekom ekonomiese sukses nie behaal kan word nie, eerder as om beleidsfoute en korrupsie te erken en met nuwe planne vorendag te kom."
Karakterbou in Stephanus Muller se repliek op Marlene van Niekerk
2017-04-20"Onlangs antwoord Stephanus Muller op Marlene van Niekerk se stuk van Julie 2016. Die versoeking om die antwoord op sy tuisveld van hoogdrawende strooimanrepliek aan te vat, is groot, en die voorbeeld wat die stuk stel, maak dit, ironies genoeg, ’n maklike taak."
KKNK 2017: Afrikaners in the time of Trump
2017-04-20"All of these productions were entertaining and professional, yet it was hard not to shake the feeling that we’d had these conversations many times before. In a world moving so quickly, it was troubling to see a cultural dialogue that was more of a comforting murmur."
Kollokwium: Politieke wetenskap
2017-04-20"In tye van onsekerheid en onbestendigheid tree die politieke wetenskap telkens na vore as voorhoede in die verstaan van nuwe kragte en tendense." Hier is die program van die kollokwium wat op 4 Mei 2017 plaasvind.
Debuutproduksies ryg talle Kanna-benoemings in
2017-04-19Die benoemings vir die KKNK se Kannas vir 2017 is nou bekend. Hier is die volledige lys.
KKNK 2017: Toespraak deur Jan Heunis
2017-04-19"So seker soos wat die son in die ooste opkom, sal die einde van Afrikaans as taal van tersiêre onderrig dit as ’n instrument van kommunikasie en as draer van kultuur noodlottig verwond."
Web deur Naomi Meyer: bekendstelling
2017-04-19Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Web deur Naomi Meyer op 29 April 2017 in Stellenbosch. Jonathan Amid sal die gesprek lei.
BSV-skryfwedstryd 2017
2017-04-19"Die sluitingsdatum van een van die tradisierykste en grootste skryfwedstryde in Afrikaanse prosa en poësie in die land, dié van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, is net ’n hanetreetjie weg. Jy het tot 12 Mei 2017 om in te skryf."
Bybel in Kaaps: Die kruisiging van Jesus
2017-04-19"Van twaalfuur tot drieuur toe hettie maan voorie son in gegan ennie hele namiddag wassie land in duisternis."
Flora se geheime taal deur Madine Swart: ’n onderhoud
2017-04-19"Die boek is ’n nostalgiese reis deur die geskiedenis, volksname en simboliese betekenisse van ons inheemse plante. Dis ’n 'navorsingsverslag' oor die emosionele waardes wat mense aan plante heg, maar sonder die swaar wetenskaplike taal en met ’n bietjie humor daarby."
Sielsmokkelaar deur Leon van Nierop: ’n resensie
2017-04-19"Aanhangers van Leon van Nierop sal nie teleurgesteld wees met hierdie boek nie. Nuwe lesers sal besef waarom hy een van die topverkopers is en hoekom Sielsmokkelaar ná 20 jaar herdruk is."
