Pasgelaai

Waar is al die ou weermagmanne?

Frik Lotz SêNet-briewe 2017-04-13

"Ek het my diensplig gedoen in die SAW by 2 Spesiale Diensbataljon ..."

I don't believe in if anymore

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-04-13

"Die "if"-diplomasie van VSA werk nie meer in globale politieke wêreld nie ..."

Te veel sorge deur Hans Pienaar: ’n resensie

Louise Viljoen Resensies 2017-04-13

"Die idee is dus dat elkeen van die verhale wat in hierdie bundel of roman-in-stukke opgeneem is, iemand se 'sorge' verteenwoordig. Die verhale word dus saamgebind deur die feit dat dit gaan oor ’n wye spektrum van mense se sorglike lewenservarings, hulle sondes, skuldgevoelens, boetedoenings, onsekerhede en vertwyfelings."

Waarom ek nie vandag gaan betoog nie

Riana Coetsee Menings 2017-04-12

"Hoe graag ek ook al ’n meer bekwame en minder korrupte president aan die stuur van sake in Suid-Afrika sal wil hê, en veiliger wil voel in my eie land, kan ek nie sien hoe die verwydering en vervanging van huidige politieke leiers ons land ten beste sal verander tensy die harte, gedagtes en ingesteldheid van die meerderheid wit Suid-Afrikaners, wat so gretig is om vandag te gaan betoog, onherroeplik verander word nie."

He “brightened the corner”: decolonial AC Jordan and the quest for an equitable education system in apartheid South Africa

Phil Ndlela Opinion 2017-04-12

“The value of decolonial thought lies in that it seeks to demolish narrow Eurocentric universalism of epistemologies; it elects to install pluriversality that recognises other knowledges in their loci of enunciation.”

Daai een dag in April

Nadine Petrick Seminare en essays 2017-04-12

"Dit dreun deur die strate. Zuma must fall, Zuma must fall, Zuma must fall. Later klink die refrein so gemaklik in jou eie ore dat jy amper begin glo dat dit kan gebeur."

Scenes from an execution: ’n teaterresensie

Danie Botha Teater 2017-04-12

"Jy word telkens verras. Jy sukkel nie om te hoor en te sien nie. En dan is daar die inhoude oor menslike verhoudings met al die motiewe wat daarby betrokke is, en die botsings tussen die kunste en die staat."

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 9

Annari Breed NeerlandiNet 2017-04-12

"In my ganse lewe sal ek nooit Mustafa se gesigsuitdrukkings vergeet terwyl hy na my musiek luister, skemeraand op ’n bus deur die strate van Brussel nie."

’n Fotoalbum uit China

Elkarien Fourie Reis 2017-04-12

Elkarien Fourie het jare lank in China gewoon, Vat jou hele hart geskryf en deel hier sommige van haar foto’s van dié land.

Die vreemde China onder die knie van Elkarien Fourie

Etienne Britz Resensies 2017-04-12

Etienne Britz bespreek Elkarien Fourie se boek oor China aan die hand van sy eie ervarings van dié oeroue, eksotiese, maar vinnig moderniserende land.

Boekbekendstelling: Elders deur Erns Grundling

LitNet Boeke en skrywers 2017-04-12

Queillerie en Protea Boekwinkel nooi jou uit na die bekendstelling van Elders deur Erns Grundling op 22 April, waar hy en Koos Kombuis in gesprek sal wees.

Die rebellie van Lafras Verwey – ’n onderhoud met Simon Barnard

Anna-Marie Jansen van Vuuren, Simon Barnard Film 2017-04-12

"Daarom wil ek toekomstige kykers van Die rebellie uitdaag om dieper te kyk. Na jouself. ĺn jouself. En na ander. Want die storie van eensaamheid, al is jy tussen mense, is nie net Simon of Lafras se storie nie. Dis ons elkeen se storie."

Nasty man

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-04-12

Nasty man

Die reuk van appels by KKNK 2017: ’n onderhoud

Johan van der Merwe, Steyn du Toit Teater 2017-04-12

"Dit was van die begin af vir ons belangrik dat dit Die reuk van appels op die verhoog moes wees, en nie bloot ’n toneelstuk wat daarop gegrond is nie."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Doodsroeper deur Rika Cloete

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-04-11

Proe aan LitNet se eerste slukkie van Doodsroeper deur Rika Cloete, aangebied deur Du Toitskloof Wyne. 

Cult Sister by Lesley Smailes: Cape Town book launch

LitNet Books and writers 2017-04-11

You are invited to the Cape Town launch of Cult Sister by Lesley Smailes on 18 April 2017, where she will be in conversation with Shado Twala.

ATKV-Mediaveertjies 2017: finaliste

LitNet ATKV-Portaal 2017-04-11

Dis weer ATKV-Mediaveertjietyd, waar uitblinkers in die Afrikaanse media vir uitstaande bydraes in die voorafgaande jaar bekroon word. Hier is die finaliste!

Dalk, Soms, Te Veel

Hennie Fritz SêNet-briewe 2017-04-11

"Dit mag dalk wees dat die ingeligte en helder denkende mens nie sommer voor die voet en luidkeels stellings teen of in opstand met die meerderheid van die gemeenskap sal inneem nie ..."

Regtig, SA het niks nuus nie ...

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-04-11

"Al wat mens die afgelope tyd hoor is junk status ..."

Vals nuus van media grootste bedreiging vir wêreldvrede in nuwe millennium?

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-04-11

"Vals nuus is tasbare werklikheid in SA en res van die wêreld ..."

Top