Is God 'n gevangene van dogma?

  • 0

Vir Katolieke is God 'n Katoliek. Vir Moslems is God 'n Moslem. Vir Jode is God 'n Jood. Ens ...

Wat sou gebeur as dogma uit geloof gehaal word? Sal daar dan 'n universele Skepper wees, sonder propaganda-agenda? 
  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top