Pasgelaai
Sophia Andrews-Van Rooyen: Manjifieke klein mezzo se groot stem word stil
2017-05-05"Sophia Andrews was die hoofmezzosopraan van die Eoan Opera-groep van 1956 tot die vroeë 1970’s. Sy was een van die topsangers wat Eoan opgelewer het en was veral bekend vir haar rol as Azucena in Il Trovatore."
Beskikbare vreugde
2017-05-05"Daar is min mense wat wil weet dat hulle nie bedremmeld smartlik gebonde is ..."
Kanzi die bonobo en die mens?
2017-05-05"Die bonobo is die vermiste skakel tussen die groot ape van Afrika en mens ..."
Karel Schoeman: Meester-klipkapper van die Afrikaanse woord
2017-05-05"Ons gedenk jou, meester-klipkapper van die Afrikaanse woord, wat ons met nuwe oë na die land en sy mense laat kyk."
Suidoosterfees 2017: Oorsig
2017-05-05"Die Suidoosterfees is slegs vir almal. Dit is die woorde wat deurgaans by die fees geëggo is en dit dra baie waarheid – die fees was divers, vars, opwindend en die deure was oop vir almal."
Filmresensie: Lion
2017-05-05"Die Indië-deel van Lion is werklik uitstaande – soos met Queen of Katwe wys dit ’n wêreld van ekstreme armoede, maar met ’n ryk geskakeerde gemeenskapslewe."
Hoekom Karel Schoeman se romans my geraak het
2017-05-05"Ons sal nie weer so ’n romansier in Afrikaans hê nie. Wat Dostojewski vir Russies en Shakespeare vir Engels is, is wat Karel Schoeman vir Afrikaans is. Soos Russies net een Dostojewski en Engels net een Shakespeare opgelewer het, so glo ek sal Afrikaans ook net een Karel Schoeman oplewer."
Jannie du Toit: Een kunstenaar (en sy vriende) = een kunstefees
2017-05-05"Ek sing in meer tale as wat ek praat, en ek het geen twyfel dat 'n mens se ervaringsveld verbreed word deur elke taal wat jy beleef nie."
Karel Schoeman – die Goethe van Afrikaans
2017-05-05"Hierdie geniale, lang, elegante en uiters private man wat soveel mense se lewens geraak het – sonder dat hy werklik bewus daarvan was. Iemand wat die grootste hoogtes in ’n klein en brose taal bereik het."
Karel Schoeman: Uit NALN se argiewe
2017-05-05"Met sy skeppende skryfwerk sluit Schoeman aan by die tradisie en styl van skrywers soos Jan van Melle en CM van den Heever. Wat sy romans en novelles betref word hy as een van die belangrikste skrywers ná 1960 beskou."
Suidoosterfees 2017: Die Riel van Hip Hop bring ’n boodskap van hoop
2017-05-05"Myns insiens kom Die Riel van Hip Hop op ’n gepaste tyd – die mense van Suid-Afrika het nodig om deur middel van iets soos kuns te glo in diversiteit, eenheid en hoop."
’n Onwaarskynlike gesprek met Karel Schoeman
2017-05-05"Byna-byna het ek Die verhaal van Elandskloof aan Karel Schoeman opgedra."
Die laaste reis: Nicol Stassen oor Karel Schoeman se laaste woorde (video)
2017-05-04Nicol Stassen het op Protea Boekhuis se Kaapse skrywersfunksie uit Karel Schoeman se laaste korrespondensie met hom voorgelees en gepraat oor die Schoeman-boeke wat vanjaar nog by Protea sal verskyn.
KKNK 2017: Die naakte waarheid
2017-05-04"Christiaan J de Swardt loer hóé aanvaarbaar naaktheid, seks, geweld en vooroordeel op die verhoog geword het."
Filmresensie: Exhibition on screen: The Curious World of Hieronymus Bosch
2017-05-04"Sy werk getuig van ’n besonder fyn insig in die donker onbewuste van die menslike psige omtrent vierhonderd jaar voor Sigmund Freud dit sou navors en omskryf. En juis dít tref ’n mens telkens van Bosch se skilderye: hoe 'modern' dit lyk."
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns: Karel Schoeman
2017-05-04"Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns betreur die oorlye van een van Afrikaans se mees bekroonde skrywers. "
Huldeblyk aan Karel Schoeman – ’n Lewe en oeuvre wat getuig van ’n inwaartse reis in die teken van gasvryheid teenoor die laaste gas
2017-05-04"Vir sommiges mag dit te morbied klink, maar die ars moriendi is ’n fyn kuns wat in die lewe en werk van Karel Schoeman op ’n meesterlike wyse beoefen is. In ’n dood-ontkennende samelewing huldig ek hom daarvoor."
Johnny is nie dood nie, Albert Maritz se indrukke
2017-05-04"Dis eg, soos die baard agter baardolie. Dié is jou kans. Die land beweeg. Jy kom regop. Jy sien die ander kant. Spring in die Olwagen, op die glybaan na die reënboogkant."
KKNK 2017: ’n Hunkering na ontvlugting
2017-05-04"Die verlede. Kuns, kultuur en tradisie. Soeke. Behoeftes. Hunkering. Identiteit. Seksualiteit. Vergrype. Oorlewing. Om te behoort, te deel; om (iemand of) iets te wees. ’n Smagting na liefde. Ontvlugting. Die toekoms. Dit is die temas wat vanjaar se KKNK oorheers het."
