Pasgelaai
Uit die argief: ’n Nuwe, kommerwekkende poging om Suid-Afrikaanse kopiereg te hervorm
2017-06-08Die hersiene weergawe van die wetsontwerp wat veranderinge aan die Wet op Outeursreg voorstel, is op 16 Mei 2017 by die parlement ingedien. Indien hierdie wet aanvaar word, kan dit verreikende negatiewe gevolge vir skrywers en uitgewers hê.
“Ons is ’n waterskaars land”
2017-06-08"Alhoewel onvoorspelbare weerpatrone ’n invloed het, kan behoorlike beplanning vir die toekoms deur damingenieurs en kenners op die gebied van waterhulpbronnebestuur baie doen om die land, en spesifiek die Wes-Kaap, voor te berei vir sulke droogtes."
PG du Plessis: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bring hulde
2017-06-08"Hy het onder meer in 1972 die Hertzogprys ontvang vir sy dramas, Siener in die suburbs en Die nag van Legio."
Krotoa movie: an interview with Kaye Ann Williams
2017-06-08"Films are there to stimulate discourse, and to bring about awareness of issues to remind us where we come from. Often, we forget how strong we are as a nation, and just focus on the negative. But film is meant to enlighten and ignite change."
Uittogboek deur Johan Myburg: bekendstelling
2017-06-08Jy word uitgenooi na die bekendstelling van die digbundel Uittogboek deur Johan Myburg op 20 Junie, waar hy met Bibi Slippers in gesprek sal wees.
CTMA, SU & Berklee: Learning to Live Music outreach and showcase concert 2017
2017-06-08"Music and education transcend borders, languages, and cultures, so this is an extraordinary opportunity for our organizations to work together to forge new paths create opportunities for young people worldwide."
Martin Luther herdenk na 500 jaar: deel 2
2017-06-08"Luther het die Griekse NT met strakke forsheid en tog innerlike warmte vertaal. Geleerdes bewonder dit vandag nog – dié briljante werk van één man onder die grootste spanning."
Inskrywings ingewag vir kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar 2017
2017-06-08"Met dié pryse, wat verlede jaar vir die eerste keer toegeken is, word erkenning gegee aan Afrikaanse resensente wat boeke en die leesgenot van boekliefhebbers bevorder deur die wêreld van Afrikaanse boeke vir die breë Suid-Afrikaanse publiek toeganklik te maak."
Die naamlose deur Mariël le Roux: ’n resensie
2017-06-08"In die geheel bly Die naamlose egter ’n roman wat jy nie onaangeraak op die boekrak sal terugsit nie. Hiervoor sorg die fassinerende intrige, die gepersonifieerde outentieke milieu en skerpsinnige fokalisasiekeuses."
Press release: Update on Durban's bid for Unesco City of Literature
2017-06-08"'We’re in the home stretch,' says Darryl Earl David, former Head of Afrikaans at UKZN, founder of South Africa’s national Booktown in the Karoo, and the man heading Durban’s bid for Unesco City of Literature status."
Wiskundenavraag deur ’n ma – en raad oor die maak van 'n plakkaat
2017-06-08’n LitNet-leser het onderaan ’n artikel van wiskundeonderwyser Marise Oberholzer raad gevra oor die maak van wiskundeplakkate, en Philip Scott, ’n ander leser, deel toe ’n paar wenke uit sy persoonlike perspektief.
PG du Plessis: sy nalatenskap sal nog jare lank eggo
2017-06-08"Dit is met leedwese dat die ATKV verneem dat die formidabele woordsmid PG du Plessis op Woensdag 7 Junie 2017 oorlede is. Woorde ontbreek om sy bydrae tot die wêreld van Afrikaans te beskryf en sy nalatenskap sal nog jare lank eggo."
Anarcho-kapitalisme en VOC
2017-06-08"Vir die politieke korrektes, Nederland het Kaap nooit gekolonialiseer nie ..."
Tafelberg en NB-Uitgewers bring hulde aan PG du Plessis
2017-06-08"PG het homself in ons harte ingeskryf. Van Siener in die suburbs tot Fees van die ongenooides het hy sy gehoor ten diepste geraak."
Die Lewensiklus van die son
2017-06-08"Voorspellings oor die totale vernietiging van die mensdom, die planeet en selfs van die heelal, haal gereeld nuusberigte ..."
Huldeblyk aan PG du Plessis (1934–2017)
2017-06-07"Mens stel jou voor hy het die trappies van hierdie laaste verhoog afgeklim met sy skouers effens krom onder die kruisbande, beslis nie sonder ’n glimlag en ’n laaste woord nie: 'Pieter Georg du Plessis. Skuldig aan ’n lewe, voluit.'"
Graad 11-wiskundevraestel: vraestel 1
2017-06-07Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 11-leerders.
