Pasgelaai
The salesman: filmresensie
2017-05-24"Dis nie elke regisseur wat dit regkry om twee keer die Oscar vir beste buitelandse rolprent te wen nie. Die Irannees Asghar Farhadi het, met A separation in 2011 en vanjaar met The salesman."
Innibos 2017: Fees in die oortreffende trap
2017-05-24Innibos vind vanjaar van 5 tot 8 Julie plaas. Hier is ’n blik op wat feesgangers by vanjaar se fees te wagte kan wees.
Press release: Zbigniew Herbert International Literary Award ceremony
2017-05-24This year's Zbigniew Herbert International Literary Award is awarded to Breyten Breytenbach. The ceremony will be held on May 25th and the event will be streamed live.
Franschhoekfees 2017: Sophie Hannah
2017-05-24"Voor elke misdaadboek, sê sy, beplan sy haar boek haarfyn. Sy beplan elke boek vooraf so deeglik dat haar agent een slag vir haar gesê het as Sophie doodgery word, sal sy wat die agent is aan die hand van die uiteensetting die boek kan skryf."
Persverklaring: Korreltjie Kantel-bekendstellingstoer
2017-05-24Die Wes-Kaapse optredes van die Korreltjie Kantel-bekendstellingstoer vind van 26 tot 28 Mei plaas. Hier is meer inligting oor Luna Paige, Nick Turner en Jamie Jupiter se nasionale toer.
VraNet: Nuttige wenke vir kosmaak
2017-05-24"Onthou net, mens vat nooit ’n mes sonder om ’n ruildingetjie daarvoor te gee nie. Dis ’n ouvroustorie, maar ek het dit nog nie gebreek om uit te vind wat gebeur nie. Ek wil ook nie die kans waag nie."
’n Kyk na Tom Lanoye se Hugo Claus-lesing – deur die bril van Herman Meulemans
2017-05-24"Ek het Herman Meulemans se resensie van Tom Lanoye se Hugo Claus-lesing ... met groot belangstelling gelees. Ek is veral deur twee sake getref: enersyds, die inhoud van Lanoye se 'diep doorleefde, passionele' Hugo Claus-lesing ... soos deur Meulemans opgesom; andersyds, Meulemans se resensie van die betrokke lesing."
’n Visie vir Afrikaans
2017-05-23"As prestasie en uitnemendheid die kenmerk van Afrikaans bly, sal dit nie misgekyk word nie. Belangrik is egter dat hierdie uitnemendheid met groter oorgawe as ooit vantevore gedeel moet word met landgenote vir wie Afrikaans dikwels ’n geslote boek bly."
Zuptastan: hof of stembus?
2017-05-23"Ons kan nie op die howe steun om oplossings te vind vir politieke probleme nie. Ons politici en ons kiesers moet dit doen – met elke tussenverkiesing, met elke protesoptog en uiteindelik met die nasionale verkiesing in 2019."
Chris Chameleon: "Ek moes bontstaan om als vorm te gee"
2017-05-23"Toe ek eers aan die gang kom, was dit soos ’n lorrie vol waatlemoene waarvan die agterdeur nie mooi toegemaak is nie, wat vinnig teen ’n opdraande wegtrek."
Franschhoekfees 2017: Is ’n plot ’n plan?
2017-05-23"Maar wat saak maak, is wat die drie rillermeesters sê, en Nicol sê as hy nie weet hoe om die verhaal af te sluit nie, los hy dit. Die manuskrip fermenteer dus vir ’n week of selfs ’n maand totdat ’n werkbare einde hom aanmeld."
Die verantwoordelikheid van uitgewers – die Wiid-geval
2017-05-23"Die afgelope week of wat woed daar ’n fel debat oor die aanvegbare stellings wat Gretha Wiid maak oor homoseksualiteit in twee boeke, Lyfslim vir seuns en Lyfslim vir meisies. Hierdie stellings het groot ontsteltenis veroorsaak, veral in die sosiale media ..."
Grimmig van Battery 9: ’n resensie
2017-05-23"Die Paul Riekert van Grimmig is ’n ander Riekert as die een aan wie luisteraars en rockers voorheen gewoond geraak het. Hierdie is sy opstanding. Sy revolusie."
Wat moet ons met ons kerk doen?: ’n onderhoud
2017-05-23"Dit voel vir my egter asof die vraag nie soseer by die godsdiens lê nie, maar by die optrede van sommige mense wat hulself Christene noem en dikwels die amptelike gesig van die kerk verteenwoordig."
’n Nuwe voorsitter vir Kunste Onbeperk
2017-05-23Kunste Onbeperk, die maatskappy wat die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) en Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn aanbied, het ’n nuwe voorsitter. Hier is meer inligting oor die nuwe voorsitter, Crispin Sonn.
Eenvoud van denke of politieke korrektheid?
2017-05-23"My vraag is, wat het van die Europese groot ape geword?"
Die politieke korrektheid en feitlike geskiedenis
2017-05-23"Is die beskadiging en vernietiging van beelde uit geskiedenis werklik van enige tasbare waarde vir toekoms?"
Familieportrette
2017-05-23"Waar word die Neanderthal in hierdie 'wetenskaplike' diagram van ’n familie-foto ingepas?"
