Pasgelaai

Suid-Afrika sê dankie, Msholozi

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-04-07

"Meer as een kommentator het Zuma se bewind vergelyk met ’n huwelik waar geweld en misbruik aan die orde van die dag is. Op 7 April het gewone Suid-Afrikaners hul voorneme om ’n egskeidingsbevel te verkry, aangekondig."

Luna Paige: "Die belangrikste was om die projek met integriteit aan te pak"

Henry Cloete Musiek 2017-04-07

"Ek dink ook dit het gehelp dat nie een van ons werklik bekommerd was of gefokus het daarop om iets kommersieel te doen nie."

Jan Smuts: Afrikaner sonder grense by Richard Steyn – a book review

Bill Nasson Books and writers 2017-04-07

"At the heart of this absorbing portrait – within a ribcage that contains much else – lies the enigmatic contradiction of Smuts, a revolving mask that his latest biographer does a good job of lifting."

LitNet: Jou Katinka

LitNet Nuusbrief 2017-04-07

LitNet: Jou Katinka

PEN Afrikaans Nuusbrief: April 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-04-07

Oor: 'n Dag lange resensiekursus aangebied deur twee top-skrywers; nog 'n boekebonus met die komplimente van Taalgenoot; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Maart; die wenners van die 2017 Akademie-pryse; nuwe Afrikaanse boeke in April

Vir Angus oor sy verdere linguistiek- en grammatikales aan my op 23 Maart

Jan Rap SêNet-briewe 2017-04-07

"Jy reken jy het lank terug aan my verduidelik dat ‘Logika’ en ‘Grammatika’ verwant is aan mekaar ..."

Flame and song: A memoir by Philippa Namutebi Kabali-Kagwa and How to open the door by Marike Beyers

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2017-04-07

"How to open the door and Flame and song are books about 'being in the world and not defeated by it'. In both, it is often that which is not said that is delivering the strongest punches."

Durban bidding to become a Unesco City of Literature

Darryl David Books and writers 2017-04-06

Breaking news: "We have lodged our formal announcement with Unesco that Durban is going to bid to become South Africa’s and Africa’s first Unesco City of Literature." Read it first on LitNet.

Die aard van kerklike gesag in die kerkregtelike besinning van W.D. Jonker

Gert Duursema LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2017-04-06

"Besluite van kerklike vergaderings is volgens Jonker bindend slegs as dit ooreenstem met die Woord van God. Indien nie, is dit nie bindend nie en mág gelowiges daarteen appelleer."

Hugo Claus, Tom Lanoye, Protea, Vlaandere en Suid-Afrika

Quintus van der Merwe NeerlandiNet 2017-04-06

"Na aanleiding van die onlangse Hugo Claus-lesing deur Tom Lanoye in Antwerpen, hiermee my persoonlike ervaring van verhoudinge tussen Suid-Afrika en Vlaandere."

Händel se Messias: 275 jaar later

Naomi Meyer Musiek 2017-04-06

"Dié oratorium word onder leiding van Louis van der Watt uitgevoer. Hy dirigeer die Canticum Novum-studentekerkkoor, die USSO-orkes, en die sangstudente van die Departement Musiek. Die resultaat is 'n gevoelvolle en opheffende ervaring."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-04-06

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Man van Cirene deur FA Venter: ’n resensie

Phil van Schalkwyk Resensies 2017-04-06

"Waarmee die leser hier gekonfronteer word, is ’n soort Bybelse toerisme waarby hy, byna soos tydens die Passiespel, Bybelse en Bybels-geïnspireerde taferele voor hom sien afspeel."

Dricky Beukes (1918–1999)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2017-04-06

“Ek skryf ontspanningsleesstof, want ek voel ontspanne as ek skryf. Ek dink nooit aan ’n spesifieke teikengroep of ’n ‘iemand’ nie, maar skryf doodgewoon vir ménse.” Lees meer oor Dricky Beukes se lewe en werk.

Geraas oor Zuma skuiwe net rookskerm vir ander globale probleme met SA?

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-04-06

"As Suid-Afrika ’n veilige hawe vir internasionale terroriste en misdaadsindikate is ..."

SA Akademie vir Wetenskap en Kuns: oproep om referate

LitNet Akademies en skole 2017-04-05

Akademielede en/of belangstellendes wat by vanjaar se SAAWK-simposium referate wil lewer, word hartlik uitgenooi om voor 31 Mei ’n voorlegging te doen.

Koeëlreën deur Wollie Wolmarans en Japie Bogaards, ’n onderhoud

Wollie Wolmarans, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-04-05

"Die misdadiger laat nooit (amper nooit) sy wapen op ’n misdaadtoneel nie, maar uit die doppies kan ek as deskundige baie inligting verkry en selfs uit die koeëlgate kan daar baie geleer word."

Katinka Heyns: ’n onderhoud

Katinka Heyns, Christiaan J de Swardt Onderhoude 2017-04-05

"Ek is dankbaar vir die beroepsgeleenthede wat ek gehad het en die fantastiese ondersteuning van soveel mense daar buite. Ek is ook dankbaar dat die branders wat my en my familie soms onverhoeds betrap het, ons sterker leer swem het."

Van plek-plek na Elders

Gerrit Rautenbach, Erns Grundling Skrywersonderhoude 2017-04-05

"Erns sit sy hand op my skouer en kyk my vierkant in die oë. Met so ’n skewe glimlag. 'Walk it off ...' Ek glo dis tyd vir ’n vliegkaartjie Spanje toe."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die fortuinsoekers deur Lerina Erasmus

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-04-05

Proe aan LitNet se eerste slukkie van Die fortuinsoekers: Die Mannheim-sage 1 deur Lerina Erasmus, aangebied deur Du Toitskloof Wyne. 

Top