Pasgelaai
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Elders deur Erns Grundling
2017-06-12LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n hoofstuk uit Elders deur Erns Grundling, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
PEN Afrikaans Nuusbrief: Junie 2017
2017-06-09Oor: vaarwel aan PG du Plessis; internasionale eer aan Breyten Breytenbach; nuwe kommerwekkende poging tot wysiging van SA kopiereg; aansoeke vir NATi-befondsing in 2018 sluit 30 Junie; skryf voor 3 Julie in vir die tweede Kunste Onbeperk Teksmark; skryf voor 28 Junie in vir die kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse; Trippel-7-kandidate by die 2017 ATKV-Winterskryfskool; Izak de Vries – kaalvoet-Comrades-held; kortlyste vir die 2017 Media24 Boeke-pryse; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Mei; nuwe Afrikaanse boeke in Junie
PG du Plessis Gedenkdiens Dinsdag 13 Junie 2017
2017-06-09Marita Carnelley, dogter van die afgestorwe skrywer PG du Plessis, het bekendgemaak dat daar Dinsdag 13 Junie om 11h00 ’n gedenkdiens sal plaasvind by die NG Kerk Noord, Dwarsstraat 21, in Potchefstroom.
Paaie van hoop deur Nadia Beukes: ’n onderhoud
2017-06-09"Ek het al geleer om vir myself oomblikke van hartseer of kwaad of teleurstelling te gun, sodat ek dit kan probeer verwerk en verstaan en vroeër eerder as later kan opstaan en aangaan, hopelik met ’n les wat ek uit daardie ervaring geleer het."
Press release: The Fugard Theatre's production of King Kong – The Musical
2017-06-09"King Kong – The Musical tells the story of heavyweight fifties boxing champion Ezekiel Dlamini, whose self-appointed ring name was King Kong, to the wildly exhilarating music of Todd Matshikiza."
Die staatsdiens van die Zuid-Afrikaansche Republiek, 1890 tot voor die Jameson-inval van 1895
2017-06-09"Die tekortkominge in die staatsdiens van die Republiek was vroeg reeds merkbaar, maar is grootliks deur omstandighede na die ontdekking van goud op die Witwatersrand vererger, omdat die administrering van die goudveld groot nuwe uitdagings gestel het."
Persvrystelling: Unieke vertolking van Vivaldi-meesterstuk by Klein Karoo Klassique
2017-06-09Vivaldi se Vier Seisoene herbesoek word vanjaar by Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn uitgevoer. Die fees vind plaas van Vrydag 11 Augustus tot Sondag 13 Augustus 2017.
Persvrystelling: Brei-athon ter viering van Nelson Mandela-dag
2017-06-09"Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in samewerking met Paarl Museum en die Dorkas en Busy Beez Vroueklubs bied op Saterdag 24 Junie 2017 hul jaarlikse brei-athon aan ter viering van Nelson Mandela-dag."
Uit die argief: ’n Nuwe, kommerwekkende poging om Suid-Afrikaanse kopiereg te hervorm
2017-06-08Die hersiene weergawe van die wetsontwerp wat veranderinge aan die Wet op Outeursreg voorstel, is op 16 Mei 2017 by die parlement ingedien. Indien hierdie wet aanvaar word, kan dit verreikende negatiewe gevolge vir skrywers en uitgewers hê.
“Ons is ’n waterskaars land”
2017-06-08"Alhoewel onvoorspelbare weerpatrone ’n invloed het, kan behoorlike beplanning vir die toekoms deur damingenieurs en kenners op die gebied van waterhulpbronnebestuur baie doen om die land, en spesifiek die Wes-Kaap, voor te berei vir sulke droogtes."
PG du Plessis: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bring hulde
2017-06-08"Hy het onder meer in 1972 die Hertzogprys ontvang vir sy dramas, Siener in die suburbs en Die nag van Legio."
Krotoa movie: an interview with Kaye Ann Williams
2017-06-08"Films are there to stimulate discourse, and to bring about awareness of issues to remind us where we come from. Often, we forget how strong we are as a nation, and just focus on the negative. But film is meant to enlighten and ignite change."
Uittogboek deur Johan Myburg: bekendstelling
2017-06-08Jy word uitgenooi na die bekendstelling van die digbundel Uittogboek deur Johan Myburg op 20 Junie, waar hy met Bibi Slippers in gesprek sal wees.
CTMA, SU & Berklee: Learning to Live Music outreach and showcase concert 2017
2017-06-08"Music and education transcend borders, languages, and cultures, so this is an extraordinary opportunity for our organizations to work together to forge new paths create opportunities for young people worldwide."
Martin Luther herdenk na 500 jaar: deel 2
2017-06-08"Luther het die Griekse NT met strakke forsheid en tog innerlike warmte vertaal. Geleerdes bewonder dit vandag nog – dié briljante werk van één man onder die grootste spanning."
Inskrywings ingewag vir kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar 2017
2017-06-08"Met dié pryse, wat verlede jaar vir die eerste keer toegeken is, word erkenning gegee aan Afrikaanse resensente wat boeke en die leesgenot van boekliefhebbers bevorder deur die wêreld van Afrikaanse boeke vir die breë Suid-Afrikaanse publiek toeganklik te maak."
Die naamlose deur Mariël le Roux: ’n resensie
2017-06-08"In die geheel bly Die naamlose egter ’n roman wat jy nie onaangeraak op die boekrak sal terugsit nie. Hiervoor sorg die fassinerende intrige, die gepersonifieerde outentieke milieu en skerpsinnige fokalisasiekeuses."
