Pasgelaai
Environmental discourse in science fiction for children with reference to the Anna Atoom series by Elizabeth Wasserman
2017-06-15"The value of nature relative to the community is a critical issue. The Anna Atoom series shows the beauty of nature and emphasises the worth of the non-human."
The civil service in the South African Republic under Paul Kruger, 1890 to 1895
2017-06-15"It is clear that there were serious shortcomings in the civil service of the South African Republic during the early 1890s. Obviously it is the head of state who is ultimately responsible for good governance, which in turn necessitates an efficient civil service."
Die jeugboek Anna Atoom, wetenskapfiksie en omgewingsgesprekke
2017-06-15"Niks verhoed ... die wetenskaponderwyser om fiksietekste soos die Anna Atoom-reeks, met die talle feiteblokke, in die klaskamer in te span nie."
Honde van Hades
2017-06-15"ons moet vir mekaar uitkyk
jy vir my en ek vir jou, my suster
die honderd oë van Argus oral op ons lywe"
Video en foto's: Bekendstelling van Op die spoor van
2017-06-15Die kortverhaalbundel Op die spoor van is Saterdag in Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Hierdie bundel, saamgestel deur Rudie van Rensburg, is 'n versameling speurverhale en van Suid-Afrika se grootste misdaadskrywers se verhale is daarin opgeneem.
Die papegaai
2017-06-15"Die voël raak stiller, kleiner, sy vlerke trillend teen die weerlose lyf. Wanneer dit donker word en die tromme begin praat, lig hy sy kop, volg haar met ’n stipswart oog."
My leeu van ’n vriend, Johann Botha
2017-06-15"Johann se hele loopbaan staan in die teken van iemand wat uit onvoorwaardelike liefde vir hierdie lewe en hierdie land met al sy mense, diere en plante sy haas onuitputlike kennis oor hierdie dinge ter wille van geregtigheid en die groter goeie met sy luisteraars en kykers bly deel het."
Karel Schoeman (1939–2017): Huldigingsgeleentheid
2017-06-15Op 11 Mei 2017 was daar ’n huldigingsgeleentheid vir Karel Schoeman (1939–2017) in Bloemfontein. Hier is ’n klankopname van Johann Rossouw van die Departement Filosofie by die Universiteit van die Vrystaat se huldeblyk.
Jeugdag 2017: Laat die kinders speel
2017-06-15“Is musiek nie dalk die wêreld se redding nie? As ’n groep mense – kinders én volwassenes – ’n dag lank oor kultuur- en taalgrense heen vreugde kan vind, is musiek nie dalk die antwoord vir al ons probleme nie?”
Helen Zille-konsert
2017-06-15"Ek het nie die saga van Me Zille wat nou die Helen is baie goed gevolg nie ..."
Kruip gerus uit
2017-06-15"Die voorsate van sogenaamde verstandige mense het dit bedink dat hulle sondige wesens is ..."
VraNet: Rekenaars en foutspeuring
2017-06-15Deesdae is dit byna onmoontlik om sonder ’n rekenaar of basiese rekenaarvaardighede oor die weg te kom. Vir ’n jong volwassene wat nou die werksmark betree, is dit nóg meer van belang. Liné Enslin gesels met Jürgen Loff oor rekenaars, sagteware, foutspeuring en die dinge wat elke rekenaargebruiker behoort te weet.
Die derde spoel deur SJ Naudé: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2017-06-15"Die derde spoel sal nie by almal byval vind nie. Dit is egter ongetwyfeld ’n boek wat lesers gaan laat regop sit, wat selfs slapelose nagte gaan veroorsaak."
Jeugdag 2017: Jonkheid in die kunste
2017-06-14Die kunste is ’n weerspieëling van wat op ’n gegewe oomblik in ’n samelewing gebeur. Hier gesels ’n aantal jong kunstenaars prontuit oor hoe die kunste die toekoms ten goede kan verander.
Learning to Live Music: ’n onderhoud met Vicky Davis
2017-06-14"Die CTMA fokus op die opheffing van kontemporêre musiek en het ten doel om werkskepping in die musiekveld te vermeerder en die algemene stand van die musiekbedryf te verbeter."
Learning to Live Music: ’n onderhoud met Luna Paige
2017-06-14"Ek dink wat my opgewonde maak is die feit dat die werkswinkel gratis is. Dat niemand uitgesluit hoef te word nie. Ordentlike musiekopleiding kos geld, en dit is nie vir alle talentvolle mense beskore nie." Daar vind ’n gratis konsert op Donderdag 15 Junie plaas.
Rymklets saam met Jitsvinger op Jeugdag: ’n onderhoud
2017-06-14"Rymklets is die billboard van streeksdialekte, die baarmoeder van nuwe woorde en die fakkel van progressiewe letterkunde."
Keuses en gevolge: ontleding van ’n gebeurtenis
2017-06-13"Hoe beïnvloed emosionele faktore dus rasionele besluitneming? Dit kan selfs gebeur dat traumatiese gevolge op rasionele besluitneming volg, terwyl onweldeurdagte besluitneming positiewe uitkomste tot gevolg het."
